Eastern Cape trials – Twee leerders van Laerskool Stulting, Amoné Jacobs en Lianka de Groot het onlangs aan die Eastern Cape trials 2 deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar.
Die uitslae is soos volg:
Lianka:
- Sy behaal ‘n derde plek in Baldans
- Derde plek in vrydans
- In algeheel ‘n derde plek
Amoné
- Amoné behaal ‘n eerste in vrydans
- Tweedede vir toudans
- Knuppeldans ‘n tweede plek
- Vir algeheel behaal sy ‘n tweedeplek en sy gaan ook deur na SA Gym.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








