SA Landloop Kampioenskappe. Rianza Boshoff, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het ‘n 1ste plek vir dogters o.8 by die SA Landloop Kampioenskappe in Vanderbijlpark behaal.
“Well done Rianza, you are Truida Kestell’s Super Star!”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








