Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell-atlete breek rekords
Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell se atlete het onlangs deelgeneem aan die Graanveld Skolebyeenkoms. Truidjies het groot rede gehad om trots te wees op hul jong atlete. Vier van hul…
Skole Atletiek Byeenkoms – Truida Kestell Rekordbrekers skitter
Skole Atletiek Byeenkoms – By die onlangse Bethlehem Skole Byeenkoms het Truida Kestell se atlete behoorlik die sportveld aan die brand gesteek. Met ’n totaal van 11 nuwe rekords het…
Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe – Truida Kestell spog
Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe. 🏃♀️ Truida Kestel Skool – Landloop Nuus. Foto, voor: Ebert Wagenaar, Rianza Boshoff, Lukie Odendaal, Janco Köhler, Johnathan Matthew, John Boshoff, JG Blignaut. Agter: Cecelia Boshoff, Janus Odendaal, Bester…
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…
Top Toekennings 2024 – Laerskool Truida Kestell
Top Toekennings 2024. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is tydens die skool se top toekennings 2024 geleentheid beloon vir hul prestasie gedurende die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
SA Landloop Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
SA Landloop Kampioenskappe. Rianza Boshoff, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het ‘n 1ste plek vir dogters o.8 by die SA Landloop Kampioenskappe in Vanderbijlpark behaal. “Well done Rianza,…














