)
Provinsiale Ritmiese Gimnastiek – HoĆ«rskool Langenhoven

Ritmiese Gimnastiek. šŸŽ‰ Leonora Roeleveld blink uit in ritmiese gimnastiek! HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal. HoĆ«rskool Langenhoven se ster-gimnas, Leonora Roeleveld, het op 19 Julie deelgeneem aan die Eden-provinsiale Ritmiese Gimnastiek proewe.…

Ritmiese Gimnastiek – Stulting leerder neem deel

Ritmiese Gimnastiek – Lianka de Groot van Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 13 Julie 2024 aan die Oos-Kaap Ritmiese Gimnastiek Kompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind in Gqeberha by Fairview hall.…

Ritmiese Gimnastiek – Fichies leerder in Vrystaat span- Fichies leerder in Vrystaat span

Ritmiese Gimnastiek. Miante Pretorius, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Helena Botha Gimnastiekklub se Ritmiese uitnodigingskompetisie sowel as die Vrystaat se Ritmiese Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Sy…

Karlin van Tonder van Hoƫrskool Noord-Kaap

Karlin van Tonder van HoĆ«rskool Noord-Kaap vaar uitstekend in ritmiese gimnastiek Baie geluk aan Karlin van Tonder wat ā€˜n algehele 1ste plek by die Stellenbosch se Internasionale Junior Olympiese Kompetisie…