Karlin van Tonder van Hoërskool Noord-Kaap vaar uitstekend in ritmiese gimnastiek
Baie geluk aan Karlin van Tonder wat ‘n algehele 1ste plek by die Stellenbosch se Internasionale Junior Olympiese Kompetisie behaal het! Ons is baie trots op jou Karlin!
Become a Sponsor