
SASN Top-skole Toernooi. Hoërskool Jim Fouché se 0.16-netbalspan het aan die SASN Top-skole Toernooi deelgeneem en vyftiende geëindig.
Dag 1 se uitslae:
- JF teen Rust-Ter-Vaal: wen 39-2
- JF teen Hoërskool Duineveld: wen 20-16
- JF teen Idlangemabala: wen 26- 14
Dag 2 se uitslae:
- JF teen Hoërskool Ben Vorster: verloor 17-19
- JF teen Hoërskool Middelburg: verloor 12-18
- JF teen Hoërskool Framesby: verloor 13-23
- JF teen Bergsig Akademie: wen 19-16
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf