Heart Health

SA Skole Gholfkampioenskap – Grey Kollege

Foto: Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, Hendré van der Watt en Du Preez Wessels

SA Skole Gholfkampioenskap. Vier Grey manne, Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, Hendré van der Watt en Du Preez Wessels, het hoog gevlieg Kaap toe om aan die SA Skole Gholfkampioenskap in Worcester deel te neem.

Nadat hulle die Vrystaatliga gewen het, is hulle nou een van die top twee skole in die liga. Hulle verteenwoordig die Vrystaat by die Nationals.

Hulle het vanoggend, 21 Mei, afgeslaan in ‘n opwarmingsrondte en die toernooi vind Maandag22 Mei en Dinsdag,23 Mei phttps://www.schoolsthatrock.co.za/laas.

Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

Young Chef’s Competition – Camps Bay High School

Young Chef’s Competition. This past weekend, Grade 12 Consumer Studies students Fawaz Sarlie and Dante Perucatti represented Camps Bay High School at the WCED Young Chef’s Competition. It was hosted…

Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Bergfietsry. Tydens ‘n bergfietsry kompetisie tussen Grey Kollege se bergfietsspan en Affies se span het die twee skole mekaar uitgedaag. Die spanne het die afgelope naweek net buitekant Bloemfontein op…

Leave a Reply

You Missed

Young Chef’s Competition – Camps Bay High School

Young Chef’s Competition – Camps Bay High School

Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Head Boy 2025 – Creston College

Head Boy 2025 – Creston College

Skole rugbyspanne – Primêre Skool Naudeville

Skole rugbyspanne – Primêre Skool Naudeville

Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville gimnaste presteer

Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville gimnaste presteer

Head Girl 2025 – Creston College

Head Girl 2025 – Creston College