SACOPA Kompetisie – Amé Spangenberg en JC Vermaak van Laerskool Stulting, Humansdorp het op Saterdag, 20 Julie deelgeneem aan die SACOPA kompetisie. (South Africa Championships of Performing Arts).
Tydens hierdie kompetisie het hulle hul provinsiale klere ontvang.
Hulle is albei gekies as deel van die Nasionale span wat September in Rustenburg gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








