)
Radikale Redenaarskompetisie – Laerskool Stulting

Radikale Redenaarskompetisie – Laerskool Stulting se sterre skitter! Die jong redenaars van Laerskool Stulting in Humansdorp het onlangs hul stemme laat tel by die Oos-Kaap streeksfinaal. Hulle het aan die…

Sport en Kultuur prysuitdeling – Laerskool Stulting

Sport en Kultuur prysuitdeling. Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse Sport en Kultuur prysuitdeling 2024 aangebied. Die volgende leerders se prestasies is beloon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/ Foto’s verskaf

SACOPA Kompetisie – Twee leerders ontvang provinsiale kleure

SACOPA Kompetisie – Amé Spangenberg en JC Vermaak van Laerskool Stulting, Humansdorp het op Saterdag, 20 Julie deelgeneem aan die SACOPA kompetisie. (South Africa Championships of Performing Arts). Tydens hierdie…

Radikale Redenaars Provinsiale rondte -Laerskool Stulting

Radikale Redenaars Provinsiale rondte – Ses leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, JC Vermaak, Lika Vermaak, Amé Spangenberg, Annemie Botes, Annanina Maritz en Kian Koekemoer het in Oos-Londen gaan deelneem. Die…