NAPSO (Namibiese Privaatskole) – HoĆ«rskool Fichardtpark
NAPSO (Namibiese Privaatskole). HoĆ«rskool Fichardtpark was bevoorreg om die NAPSO (Namibiese Privaatskole) Toerspanne gister, Dinsdag 9 Julie, te ontvang en ook ān paar vriendskaplike wedstryde teen hulle te speel. Meer…
Classic Powerlifting – Grey Kollege
Classic Powerlifting. Janco du Plooy, Graad 12 leerder van Grey Kollege het ‘n silwermedalje in die Subjunior-afdeling (onder 93kg) tydens die Asian Pacific African-kampioenskap vir ‘Classic Powerlifting’ verower. Die kampioenskap…
Football Juve Academy – Saint Andrew’s School
Football Juve Academy. Dino Giannikopolous, learner from Saint Andrew’s School in Bloemfontein, received the Golden Glove Juventus award at the Juve Academy in Dar, Tanzania recently where he was at…
Golf update – Paul Roos Gymnasium
Golf update. An update of PRG golf players during the past school holidays. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photos supplied
Freestyle Dans WĆŖreldkampioenskap – Oranje Meisieskool
Freestyle Dans WĆŖreldkampioenskap. Vyf leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje was die afgelope vakansie by die Freestyle WĆŖreldkampioenskap in Engeland in aksie en almal het ook puik presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Talent Africa Regional Competition – Sasolburg High School
Talent Africa Regional Competition. Three learners from Sasolburg High School, Kamila Kowalska, JolanĆ© du Plessis and Mari-Zaan du Plessis achieved excellent achievements at the Talent Africa Regional Competition. Kamila Kowalska…
Get the Beat finals – HoĆ«rskool Eldoraigne
Get the Beat finals. HoĆ«rskool Eldoraigne Graad 8 leerder, Mienkie Theunissen, het die afgelope naweek gekwalifiseer om in Desember deel te neem aan die āGet the Beat finalsā wat in…
Junior Portrait Award – Treverton College
Junior Portrait Award. Treverton College Grade 11 learner, Sophie Drummond’s drawing has made it into the top 25 for the national Rust-en-Vrede Junior Portrait Award! More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://treverton.co.za/…
World Junior Squash Championships – Potchefstroom Gimnasium
World Junior Championships. Potchefstroom Gimnasium leerder, Bianke Pienaar, is oppad vir die World Junior Championships in Houston, Texas. Bianka verteenwoordig Suid-Afrika by diĆ© muurbaltoernooi. Die kampioenskappe duur vanaf 12 tot23…
Skole Tennis – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skole Tennis. JohandrĆ© du Plessis, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, het aan die Kloppers Tennis toernooi deelgeneem vanaf 4 tot 6 Julie. Die toernooi is in Bloemfontein aangebied..…
Nasionale o.14 Hokkietoernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Nasionale o.14 Hokkietoernooi. Twee o.14 hokkiespelers van SekondĆŖre Meisieskool Oranje is vereer na die Nasionale o.14 Hokkietoernooi in Johannesburg. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto verskaf
Curro Centre Court Tennis – Curro Hillcrest
Curro Centre Court Tennis. With Wimbledon now in full swing, global attention shifts to tennis, creating a racket of excitement across the world. In South Africa, tennis has historically taken…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan na sy Vader toe/ The way, the truth, and the life
Interdistrict netball tournament – Bredasdorp High School
Interdistrict netball tournament. The Interdistrict netball tournament took place in Riversdale from 3 to 6 July. HoĆ«rskool Bredasdorp se meisies was staatmakers in hul onderskeie spanne. Bredasdorp High School has…
Ussa-hokkietoernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Ussa-hokkietoernooi. Dit het gewemel van oud-Oranjes by vandeesweek se Ussa-hokkietoernooi in Johannesburg waar 8 van hulle hul universiteitspan verteenwoordig het. Tuks met ElnĆ© Lourens in hul midde, het NWU met…
SA Hokkie Bokkieweekspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Hokkie Bokkieweekspan. Vyf hokkiespelers van HoĆ«rskool Fichardtpark, Ethan Burger, Wian Bekker, Michael Cruywagen, Alwyn Janeke en Cobus van Wyk, is in die SA Hokkie Bokkieweekspan ingesluit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Computer Applications Olympiad – Grey College
Computer Applications Olympiad. Thomas Schoeman, Grade 11 learner from Grey College, participates in the 2024 Computer Applications Olympiad. The Applications Olympiad is a challenge for those who take CAT or…
Interprovinsiale XCO – HoĆ«rskool Piet Retief
Interprovinsiale XCO. Die Interprovinsiale XCO fietsry byeenkoms te Cascades, Pietermaritzburg het oor 3 dae, vanaf 27 tot 29 Junie plaasgevind. Op dag 1 van die kompetisie is die baan oopgestel…
Mini-tennis – HoĆ«rskool Ermelo
Mini-tennis. HoĆ«rskool Ermelo bied vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n Mini-Tennis Dubbelstoernooi vir die jongspan aan. 28 Spelers het ingeskryf en as dubbelspare in twee groepe meegeding. Na die rondomtalie-wedstryde…
Lyndans WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
Lyndans WĆŖreldkampioenskappe. Samantha Mynhardt, Graad 11 leerder van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad, het deelgeneem aan die Lyndans WĆŖreldkampioenskappe in Barcelona (Spanje). Samantha het in vyf verskillende afdelings deelgeneem. Sy het…
SA o.16 Hokkie – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
SA o.16 Hokkie. Twee Graad 10 leerders van HoĆ«r Meisieskool Oranje, Kirstin Booysen (SA o.16A) en Chanette Jansen van Vuuren (SA o.16B), is weer vir hul skitterspel op die nasionale…
SA Senior Hokkiespan – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
SA Senior Hokkiespan. Antonet Louw, ān 2014-alumnae van Oranje is oppad na die Olimpiese Spele. Sy is deel van die SA Senior Hokkiespan en sal die eerste Oranjeniet by die…
Youth Champs – Treverton College
Youth Champs. Luca Garella (Grade 6) from Treverton College in the Midlands and his horse, Casrix Stochholm Boryenka, were chosen to compete for KwaZulu Natal in the 65cm Junior Eventing…
SA Skole Capping – SA Schools Capping 2024
SA Skole Capping. Verskeie skole se rugbyspelers het gister-aand, 3 Julie, hul SA baadjies tydens die SA Skole Capping seremonie ontvang. SA Schools Capping. Several schools’ rugby players received their…
Junior Surf Competition – SACS
Junior Surf Competition. SACS student, William Neill, is a member of the SACS Surfing Team. He took part in the Rookie Rippers Junior Surf Competition at Willard Beach in Ballito,…
Telkom National Netball Champs – Potchefstroom Gimnasium
Telkom National Netball Champs. Drie netbalspelers van Potchefstroom Gimnasium, Twayne Maartens (o.17), Christi-Mari Coetzee (o.18) en IlanĆ© Moolman is, na die Telkom National Netball Champs, gekies as deel van die…
Super 12 Laerskole Krieket – Laerskool Rustenburg
Super 12 Laerskole Krieket. Laerskool Rustenburg se krieketspelers het puik presteer by die Super 12 Laerskole Krieket. Larries is besonder trots op die volgende spelers vir hul uitsonderlike bydraes: Meer…
SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Durbanville
SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi. Die WP seuns o16 B-Hokkiespan het in die finaal teen Mpumalanga gespeel. Die WP span het nie op hulle laat wag nie en wen Mpumalanga 3-1.…
Vlak 3 Nasionale swemkampioenskappe – HoĆ«rskool DF Malan
Vlak 3 nasionale swemkampioenskappe. Lara Smith, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het fantasties presteer in die vlak 3 nasionale swemkampioenskappe in Oos-Londen. Uitslae behaal: Meer skolenuus:…
Curro Innovative Boot Camp – Curro Academy Protea Glen
Curro Innovative Boot Camp. The transition from primary school to high school is an important time. It often set the tone for a learner’s high school experience and subsequent entry…
Super 12 Krieket – Laerskool Randhart
Super 12 Krieket. Tydens die Super 12 Krieket wedstryde het Laerskool Randhart van Alberton, Gauteng, se o.11’s het teen Laerskool Saamtrek en Laerskool Helderkruin gespeel. Die Ranties het 151/4 na…
Boland o.18 Akademieweek – HoĆ«rskool Overberg
Boland o.18 Akademieweek. Vier rugbyspelers van HoĆ«rskool Overberg, Caledon, James Badenhorst, Pieter du Toit, MornĆ© Wessels en Lorenzo Kroutz verteenwoordig die Boland by die o.18 Akademieweek. Die Nasionale jeugweek het…
Reza de Wet-tienertoneelfees – HoĆ«rskool Eldoraigne wenproduksie
OMS Toneelfees. Die HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ān rekordaantal 13 skole en…
IBSC Action Research Award – St Andrew’s College
IBSC Action Research Award. St Andrew’s College, Grahamstown, is thrilled to announce that Erna Goodier has been awarded the prestigious IBSC Action Research Award for 2024. The action research leadership…
Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan – PrimĆŖre Skool Universitas
Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Universitas in Bloemfontein, Mi-Lan Botha en ElzĆ© Myburgh was albei deel van die Vrystaat Lynx 0.13A-netbalspan. Die span het algeheel sewende…
NWU Winter Krieket Toernooi – HoĆ«rskool Wesvalia
NWU Winter Krieket Toernooi. Wesvalia se eerste krieketspan het aan die NWU Winter Krieket Toernooi deelgeneem vanaf 25 tot 28 Junie in Potchefstroom Dag 1 – 2 x 20/20 Beurte…
Dans Eksamen – Laerskool Stulting
Dans Eksamen. Drie leerders van Laerskool Stulting, Leja Lessing, Arnoux Hattingh en Ilke Hattingh, het aan die SABOD (South African Body of Dance) eksamen deelgeneem en as volg presteer: Leja…
Skyfskiet – Helpmekaar Kollege
Skyfskiet. Vyf skuts van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het deelgeneem aan die GSSU rondte 3 skyfskiet. Die skuts het besonder goed presteer. Geweer-afdeling: Pistool-afdeling: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.helpmekaar.co.za/ Foto’s verskaf
Cravenweek 2024 – Grey Kollege
Cravenweek 2024. Grey Kollege leerder, Alzeadon Felix, is as speler van die toernooi by die Cravenweek 2024 aangewys. Knapgedaan, Felix! Die Vrystaat moes ongelukkig die knie buig in die finale…
SA Pluimbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SA Pluimbal Kampioenskappe. Vier leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is deel van die Vrystaat o.19 pluimbalspan. Die span neem vanaf 29 Junie tot 6 Julie deel aan die…
Lions Krieketspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Lions Krieketspan. Die kaptein van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan, Pieter Conradie, is gekies vir die Lions Krieketspan tydens die Fichardtpark Kovsie-Smash kriekettoernooi wat in Januarie plaasgevind het. Sestien…
EG Jansen All Ages – HoĆ«rskool Ermelo Netbal
EG Jansen All Ages. Twee netbalspelers van HoĆ«rskool Ermelo, Liani Butter en Abigail Homan asook me U-VandĆ© Nortje was gedurende die vakansie by EG Jansen se All Ages PMU-netbaltoernooi betrokke.…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. A Psalm of David/ ān Lied wat aan Dawid opgedra is.
Nederland Kriekettoer – HoĆ«rskool Fichardtpark
Nederland Kriekettoer. Na die Kovsie-Smash krieketfees wat in Januarie deur HoĆ«rskool Fichardtpark aangebied is, is daar ‘n verteenwoordigende span gekies vir die Nederland Kriekettoer. Garnet Tarr was die gasspreker by…
UK Cricket Tour – St Andrew’s College
UK Cricket Tour. The St Andrewās College 1st XI found themselves at the exquisite Wellington College campus yesterday for their 6th match of their UK Cricket Tour of England. Having…
Landsdiens Provinsiale Kamp – HoĆ«rskool Ermelo
Landsdiens Provinsiale Kamp. Agtien Erries het die voorreg gehad om die jaarlikse Landsdiens Provinsiale Kamp by te woon. Die kamp is aangebied by die Mighty Apies River Lodge. During the…
Curro represented at Olympics – Curro Hazeldean
Curro represented at Olympics. Curro is celebrating the stellar achievement of Bayanda Walaza. He is a Grade 12 learner at Curro Hazeldean in Pretoria. Bayanda has been selected for the…
IPT Hokkietoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr
IPT Hokkietoernooi. Wium Vosloo, leerder van Grey Kollege PrimĆŖre Skool, is aangewys as die “Top Doelskieter” vir die o.13-IPT Hokkietoernooi in Bloemfontein (B-afdeling). Wium is ook die kaptein van die…
Onderhoud met Roebie Strauss – Grey Kollege PrimĆŖr
Onderhoud met Roebie Strauss. AD Roux, lid van die redaksie van Grey Kollege se Stabilis Junior, het ‘n onderhoud gevoer met Mnr Roebie Strauss wat onlangs afgetree het. “Meneer staan…


























































