Skole Tennis. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het aan die Kloppers Tennis toernooi deelgeneem vanaf 4 tot 6 Julie. Die toernooi is in Bloemfontein aangebied..
Johandré het in o.10 seuns in enkels 9de geëindig en in die o.10 dubbels 2de.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










