)
WORCESTER GIMNASIUM LEERDER IN BOLAND O.15 GHOLFSPAN

Lucenne Willemse van Worcester Gimnasium is verkies is tot die O.15 Boland Gholfspan. Lucenne gaan vanaf 19 Maart die Boland verteenwoordig by ‘n gholftoernooi te Katberg Gholfklub. Baie geluk, Lucenne!

Uppies se Tweekamp atlete presteer

Die GW Teekamp Kampioenskappe het in Kimberley plaasgevind op 8 Februarie. Johan Louw, 0/15 seuns, het n algehele 2de plek behaal en Murray Louw, 0/17 seuns, het n algehele 1ste…

Uppies swemmers “Sprint” in die water

Cameron Gilbert, Murray Louw, Ruan le Roux en Johan Louw. Upington Sprints is op 21 en 22 Februarie aangebied. Die uitslae is as volg: Cameron Gilbert Goud vir 200m vlinderslag…

Uppies skuts skiet kolskote

Janko Botma, Martin Kotze, Wian van As, Petrus Labuschagne en Markus Gous. Tydens Hotazel se skietkompetisie op 28 en 29 Februarie, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar en…

Hoërskool Upington leerder presteer by Western Mounted Games

Western Mounted Jana Fourie Jan Fourie van Hoërskool Upington het aan die Western Mounted Games deelgeneem wat by Prieska plaasgeving het. Jan het die volgende prestasies behaal: 1ste Qualifier (in…

Worcester Gimnasium Toutrekspan kry goue medalje

Agter vlnr: Raees Jacobs, Ronalda Camacho, Tyrone Bezuidenhout, Dylan Kruger, Declan Louw en Francois Naude. Voor vlnr: JP Rogers, Codinn Cloete en Roelof Stofberg. Worcester Gimnasium se 520kg toutrek seunsspan…

Worcester Gymnasium learners excel in Chess

Robin Brand, Aidan Steyn, Gillmore Africa, Quan Ferus, Nabilah Williams and Angie Harris from Worcester Gymnasium, participated in a Blitz Chess Tournament in celebration of Worcester’s 200 years. Worcester Gymnasium…

Hoërskool Punt -Tweekamp

Landré Cope en Damian Smith. Hoërskool Punt is baie trots op Damian Smith en Landré Cope wat in die Eden-Tweekampspan ingesluit is.  Hierdie Punt-leerders sal die provinsie tydens die 2020…

Hoërskool Oudtshoorn Netbal en Hokkie

Hoërskool Oudtshoorn se meisies-netbalpan is eerste geplaas onder die skoolgaande meisiesspanne tydens die Sake-Aflos 2020 Business Relay en die hokkie-seunspan 2de in die kategorie. Baie geluk!

Hoërskool Aliwal-Noord skiet Kolskoot tydens Fichardtpark Sportdag

Mandie Wiese en Harm Marx Tydens die jaarlikse Fichardtpark Sportdag, op 28 en 29 Februarie, het die skuts van Hoërskool Aliwal-Noord ook deelgeneem en baie goed presteer. In die 0/16…

Hoërskool Punt wen Eden-Streek Gholf finaal

Vlnr:  Simoné Ferreira, Kass Muller, Mnr. Gustav Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Stiaan Venter, Eduan Hobbs en Whitey Bester Die Eden-Streek se Gholf-finaal het op 28 Februarie op die Mosselbaai Gholfbaan…

ANHS Atletiek

Joe Gqabi Atletiek rekordhouers Op Woensdag, 26 Februarie, het die jaarlikse Joe Gqabi atletiekbyeenkoms plaasgevind by Hoërskool Aliwal-Noord. Dit was ‘n baie lekker dag en die atlete het dit baie…

Hoërskool Aliwal-Noord Rugby

Aliwal-Noord se O.16 span On Saturday, 29 February, the Young Buffels (u/16 rugby team from ANHS) travelled to Bloemfontein to play against HTS Louis Botha at the Fichardt Park Sports…

Hoërskool Aliwal-Noord Netbal: Fichardtpark Sportdag

Op 29 Februarie het ANHS Netbal deelgeneem aan die Fichardt Park Sportdag. Saterdag vroegoggend het 3 spanne die pad aangedurf om deel te neem by die Sportdag. Die o/19 A…

Hoër Jongenskool Toutrek

Die toutrekspanne van HJS het die naweek van 28 Februarie aan ’n toutrek-kompetisie by Bellville-klub deelgeneem. Die uitslae was as volg: 440 kg   Brons 520 kg   Silwer 560 kg   Silwer 600 kg   Silwer Baie…

Hoër Jongenskool leerder skitter by WP Tweekampkampioenskap

Leonardo van der Werf (middel) Leonardo van der Werf van Hoër Jongenskool, Paarl, het goud verwerf by die WP-tweekampkampioenskap met ’n nuwe WP-rekord.

Hoërskool Aliwal-Noord Skaakspan by Fichardtpark Sportdag

Hoërskool Aliwal-Noord se Skaakspan het Saterdag aan die Fichardtpark Sportdag deelgeneem.

Hoërskool Framesby Tweekamp

Agter vlnr: Francois Vosloo, De-Leon Strydom, Terrence Oelofse, IP van der Merwe (spankaptein), Hugo Nothnagel en Jean Kolesky Voor vlnr: Juwan Wium, Elmien Hartslief,Ilze Hattingh, Zanri Black, Anke Scheffer, Elzari…

Hoërskool Framesby Krieket

Luwagean Goliath – o.15A Krieketspan (behaal sy honderdtal) saam met Juhan Meyer (afrigter) Hoërskool Framesby se 1ste krieketspan het in ‘n wedstryd teen Hoërskool Victoria Park te staan gekom. Victoria…

Aliwal-Noord Hokkie begin hul seisoen met ‘n ‘bang’!

Aliwal-Noord 1ste hokkiespan Op Saterdag, 29 Februarie, gedurende die jaarlikse Fichardtpark sportdag in Bloemfontein, het ‘n baie vurige en wakker 1ste Hokkiespan van Hoërskool Aliwal Noord, hul seisoen afgeskop met…

Hoërskool Aliwal-Noord seuns speel kookwater Tennis!

Aliwal-Noord se Tennis-seuns Vrydag, 28 Februarie, het 12 tennis-seuns van Hoërskool Aliwal-Noord aan die Fichardtpark Tennisdag deelgeneem.  Hul 3de span speel teen Bothaville, Fichardtpark, Zastron, Burgersdorp en Grens. Hulle verloor…

Union Tennis aces compete in Bloemfontein

Union Tennis aces compete in Bloemfontein On Thursday, 27 February, Union High School’s Top 8 tennis boys and girls hit the road to Bloemfontein, to 0participate in the Fichardtpark High…

Grenville High School participate at District Athletics

From left: Maemo Chakalisa, Khudo Mphaphuli and Azola Mahlungu Maemo Chakalisa, Khudo Mphaphuli and Azola Mahlungu, learners from Grenville High Schoon in Rustenburg, took part in the District Athletics, held…

Hoërskool Punt Netbal – Bosmansdam-toernooi

Agter vlnr: Lereen Mostert, Courtney Williams, Charnique Prins, Lee-Schen Muller, Antorien Alberts, Carmel Treurnicht en Lindy Basson (aftigter). Voor vlnr: Dané Barnard, Jaydé Hermanus en Shani Pick Gedurende die naweek…

Hoërskool Punt atlete neem deel aan Eden-Kampioenskappe

  Vlnr  Jonique Erasmus, Johané de Jager, Anika Beukes, Jandri Snyders en Girard September Hoërskool Punt se atlete het baie goed  gevaar tydens die ASWD  Eden-kampioenskappe wat op 21 en…

HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER BY WESTERN CAPE JUNIOR CHAMPS

Damian Smith Damian Smith, ‘n Gr. 9-leerder van Hoërskool Punt,  het Saterdag en Sondag aan die 2020 Western Cape Junior Champs in Oudtshoorn deelgeneem. Hy behaal die volgende uitstekende resultate:…

Uppies het suksesvolle rugby-naweek

Foto 1: Brandon Smuts, Daylon Beukes en Geo Engelbrecht na hul oorwinng tee Hoërskool Kalahari. Hoërskool Upington het 28 en 29 Februarie ‘n wonderlike naweek vol rugby aangebied. Van die…

Liggie-ruiter een van die Top 50 ope ruiters in SA

Megan en haar perd, Scooby Doo Too Baie geluk aan Megan Lourens, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se ruiters. Megan en haar perd, Scooby Doo Too, is erken is…

Ligbron seuns hokkie eerstespan vaar goed tydens toernooi

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se seuns 1ste hokkiespan het Vrydag en Saterdag, 28 en 29 Februarie, aan ‘n hokkietoernooi deelgeneem wat by Hoërskool Voortrekker in Bethlehem aangebied was.  Verskeie…

Pietermaritzburg Girls’ High Dusi Canoe Achievements

Olivia Woodburn (left) and Melonie Croeser Pietermaritzburg Girls’ High School canoests, Olivia Woodburn (left) and Melonie Croeser, put in an outstanding performance at the 2020 Dusi Canoe Marathon. The grade…

Exciting results for Union High School at Top 8 Gala

On Friday evening, 28 February, seven Union High School swimmers participated in the Top 8 Invitational Gala at the Newton Park Swimming Pool in Port Elizabeth. The Top 8 Gala…

Treverton Cricket

Pictured: Treverton and Michael House cricket teams Photographer: Brett Murray Treverton College, Mooirivier, 1st cricket team played Michaelhouse 4th team on Wednesday and won by 48 runs. Josh Murray scoring…

Hoërskool Noord-Kaap sportuitslae by Fichardtpark Sportdag

Netbal vs Sentraal o/15A verloor 5 – 15 o/15B verloor 1 – 22 o/19 A verloor 17 – 49 o/14A verloor 8 – 18 o/14 B verloor 2 – 9…

Hoërskool Upington hokkie vs. Hoërskool Kalahari

 1ste span Dogters:  Vlnr: Marize Bruwer, Jolize Swanepoel, Inge Smith, Chaneyka Kulsen, Yulin Steenkamp, Narike Hoft, Caitlin Koert, Jade Swanepoel, Carli Nieuwoudt, Nelmare Lubbe, Caitlyn Wyngaard, Gabbi Nell, Ela Arnon…

Uppies speel goeie netbal op 1ste sportdag

O.17 A: Riana Steenkamp, Monique Lombard, Susan Hanekom, Liane Kapp, Juf Christine Esterhuizen, Bea Engelbrecht, Janneke Engels, Johane Botha en Marinell Smith Hoërskool Upington-netbal het hul seisoen begin met wedstryde…

Vryburg High School chess players qualified for SAJCC

Back: Fikile Mdukuza, mr Gert Swart (coach) and McNeil Nell Front: Boitshepo Thebe and Monthati Butjie Four chess players from Vryburg High qualified to take part in the SAJCC (South…

Hoërskool Vryburg atleet skitter by Interhoër

Joanè Mouton (O/15) van Hoërskool Vryburg, is met die Victrix Ludorum gekroon by die jaarlikse Interhoër Atletiekbyeenkoms op 14 Februarie wat vanjaar op Schweizer-Reneke gehou is. Sy het by die…

Hoërskool Vryburg Atletiek

Hoërskool Vryburg het ’n groot groep van 19 atlete, J Bosch, R Mouton,  J Espag, S Cilliers, M Janse v Rensburg M Roodt, K Joseph, J Mouton,D Oosthuizen J. Retief,…

Paul Roos Gimnasium: SA O.18 7’s Rugbypan

Die SA o18 7s span het die finaal gewen teen Zimbabwe.Baie geluk aan Jordan en Jared wat Paul Roos verteenwoordig het in die span.

Hoër Jongenskool Paarl Interskole Krieket

Hoër Jongenskool O.19C krieketspan het teen Paarl Gimnasium se O.19C span gespeel by die Interskole. HJS teken 316/6 aan na 50 beurte. HJS se beste kolwers was Emile Lubbe met…

DASSE SKOU UITSTEKEND

Agter vlnr: Magdel Barnard, Georgina Thornley, Anja Joubert, Ané Louw, Mariechen Goedhals, Tannah Strydom en Anke Kemp. Voor vlnr: Marli-Anne Viljoen,Tara Zeelie, Korine Joubert, Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg…

Hoërskool Kalahari O.16 Krieketspan wen finaal

Hoërskool Kalahari, Kuruman, is baie trots op hul O.16 Krieketspan. Die manne het die finaal op 27 Februarie teen KEW met 16 lopies gewen. Baie geluk, manne! Trots op julle!…

Hoërskool Langenhoven wen aflos

Die dogters-aflosspan, wat die aflos gewen het, saam met Dorette Vosloo Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos, wat…

DASSE PRESTEER IN TOUTREK

Agter vlnr: Maretia Human, Reana Swart en Lizette Tesner Voor vlnr: Leandri Botha en Petra Crafford   Vyf leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het op Saterdag, 22 Februarie 2020, in…

Union Preparatory School learner excels in Cricket

Jordan Maritz, seen here with Mr Marchant van Rooyen. Jordan Maritz, a Grade 3 learner at Union Preparatory School, Graaff-Reinet, was this week recognised by the school for his recent…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN-ATLETE DEUR NA WES-KAAP KAMPIOENSKAPPE

Agter vlnr: Lyle-Clint Fielies, Lourens van Vuuren, Dandré Diedericks en Nelani Nel Voor vlnr: Beyon Prins, Marie Saayman en Gilermo Lamini   Sewe leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Saterdag,…

Podium finish for Union youngster at EP Biathlon Championships

The EP Biathlon Championships were held in Port Elizabeth yesterday afternoon, Wednesday, 26 February. Three Union learners – Mia Botha, Jade Shires and Elia Railton – were invited to participate. Mia was…

UPPIES KRIEKET KRAAI WEER KONING TEEN DUINEVELD!

Agter vlnr: Johannes du Plessis (afrigter), Sylvester Hoffmann, Shaldon Cloete, John-Marc Solomon, Awie vd Westhuizen, Daylon Beukes, Ferdie Richter, JP Riel en Jacques Swanepoel (Kriekethoof) Voor vlnr: Bradley Gous, PA…

Hoërskool Oudtshoorn o.15 Krieketspan skitter

Die o.15 krieketspan van Hoërskool Oudtshoorn het Woensdag, 26 Februarie, ‘n wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George se o.15B-krieketspan gespeel. Outeniqua het eerste gekolf en is uitgeboul vir 65 lopies. Daarna…

Union Great performances in gala

A number of Union swimmers competed at the annual Karoo Gala held at Hoër Volkskool on Tuesday, 25 February. Schools who attended included Gill, Cradock, Volkskool, Marlow as well a large…