)
Hokkie Naweek – DF Malan vs Rondebosch en St Cyprians

Hokkie naweek. Hoëskool DF Malan het ‘n ongelooflike hokkie naweek gehad. DF se seunspremier hokkie-span het Vrydagaand uitstekende hokkie gespeel en Rondebosch Boys gewen met 2-0. Vanoggend, Saterdag, klop die…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Zander Enslin

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Zander Enslin. Zander is die kaptein van Hoërskool DF Malan in Bellville, Kaapstad, se 1ste rugbyspan.…

Eunice vs Clarendon Derby – Derby 5 and 6 May

Eunice vs Clarendon Derby. The Eunice vs Clarendon Derby takes place on 5 and 6 May in Bloemfontein. The girls participate in tennis, squash, debating, publick speaking,chess, cross country and…

ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na tweede rondte

ATKV Debatkompetisie. Vier senior en een junior span van Hoër Meisieskool Oranje is deur na die tweede rondte van die ATKV debatkompetisie. Onder die seniors was daar 43 en onder…

Choral Celebration Festival Series – Fichies neem deel

Choral Celebration Festival Series. Die Fichie-koor het gisteraand, 5 Mei, by die Choral Celebration Festival Series opgetree. Hoërskool Fichardtpark het die verhoog gedeel met die kore van onder andere die…

St Charles College – Celebrating Old Boys’ day

St Charles College. St Charles College, Pietermaritzburg, is a special place. On Friday morning’s Sports Assembly, the school had the whole College from Grade 000 to Grade 12 join together…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met André Vermeulen

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met André Vermeulen. André is die kaptein van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se 1ste rugbyspan. Hy druk…

Olympic Hopes Regatta – Camps Bay High learners represent SA

Olympic Hopes Regatta. Camps Bay High School is incredibly proud to have two CBHS learners, Jared Shrimpton and Ryley Smith. Jared and Ryley have been selected by @canoeingsa to represent…

National All Girls Festival – Eunice athletes excel at cross country

National All Girls Festival. Eunice athletes, Mika-Leigh Strydom and Inge van Staden did excellently at all of the National All Girls Festival cross country events! The Cross Country event included…

Lewensredding -Hoërskool Sentraal leerders in Vrystaatspan

Lewensredding. Vier leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Lewensredding span. Hierdie leerders neem môre, 6 Mei aan die Interprovinsiale Lewensreddingkampioenskap deel. Die kampioenskap vind in…

EHS Seunshokkie – Behaal gemengde welslae teen Oosterland

EHS Seunshokkie. EHS seunshokkie spanne het op 3 Mei wedstryde gespeel Hoërskool teen Oosterland van Secunda. Oosterland se eerstespan het EHS met 8 – 0 gewen en EHS se o.16-span…

DanceStar World Finals – Naudeville leerders kwalifiseer

DanceStar World Finals. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique gr.7 en Chelsea Joubert graad 4, het vanaf 26 September tot 1 Oktober 2022 aan DanceStar Qualifier in…

Puma Rugby Oefengroepe – Hoërskool Ermelo in groepe

Puma Rugby Oefengroepe. Elf rugbyseuns van Hoërskool Ermelo is gekies as deel van die Puma rugby oefengroepe. Finale spanne sal later bekend gemaak word. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell na nasionale finaal

Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell se leerders het 22 April aan die Radikale Redenaars se streeksfinaal in Bloemfontein deelgeneem. Die volgende sprekers behaal eerste plekke in hulle kategorieë en dring…

Mnr en Mej JF – 2023 Wenners bekend gemaak

Mnr en Mej JF. Hoërskool Jim Fouché het die wenners van Mnr en Mej JF 2023 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za/ Foto’s verskaf

Afrika Atletiek Kampioenskap – Fichies skitter weer

Afrika Atletiek Kampioenskap – Cilethe Julies van Hoërskool Fichardtpark het geskitter by die Afrika Atletiek Kampioenskap.Dit het plaasgevind in Lusaka. Sy het tydens die Afrika Atletiek Kampioenskap ‘n brons medalje…

SA Skole Swemkampioenskappe – Nachke van der Walt skitter

SA Skole Swemkampioenskappe. Nachke van der Walt, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein,het deelgeneem aan die SA Skole swemkampioenskappe. Sy het skitterend gevaar en het die volgende medaljes verower: SA…

Kriekettoer na Indië – Hoërskool Strand leerders presteer

Kriekettoer na Indië. Drie leerders van Hoërskool Strand, Daandré Walker, Nathan Drotskie en Nicholis Martin het ‘n suksesvolle kriekettoer na Indië gehad. Die toer was ‘n groot leerproses vir die…

IPCS Liga Skietkompetisie – Leibrandt Swart van BVHS skitter

IPCS Liga Skietkompetisie. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die 28ste en 29ste April deelgeneem aan ‘n IPCS-liga skietkompetisie in Stilfontein, Noord-Wes. Hy het albei dae PCC (Pistol…

Afrika Atletiek Kampioenskap – Potchefstroom Gimnasium presteer

Afrika Atletiek Kampioenskap. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul twee atlete, Sandri van Rooyen en Sihle Mahlangu. Hulle het uitstekend gevaar by die Afrika Atletiek Kampioenskap in die o.18-…

Afrika Atletiek Kampioenskap – Oranje Meisieskool skitter weer

Afrika Atletiek Kampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje se duo, Cara Smith en Roline Louw, het weer geskitter by die Afrika Atletiek Kampioenskap. Eers was hulle die SA-kampioen en nou is een…

MPU Netbal Oefengroepe – Errie netbalspelers gekies

MPU Netbal Oefengroepe. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sewe netbaldogters wat gekies is vir die MPU Netbal-oefengroepe: Die finale spanne word bepaal tydens die oefenkamp wat op 5…

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – BVHS leerders neem deel

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Biathle Vrystaat-Kampioenskappe. Dit het by BVHS plaasgevind op 26 April. Ongeveer 50 deelnemers van regoor die Vrystaat het aan die…

Noord Vrystaat Hokkie – Gouties ingesluit in spanne

Noord Vrystaat Hokkie. ‘n Groot gros hokkiespelers van Hoërskool Goudveld, Welkom, is ingesluit in die verskeie Noord-Vrystaat Hokkie Spanne. Gouties spog hierdie jaar met dertig leerders wat ingesluit is in…

Ierland toerspan – Stulting leerders gekies vir toer

Ierland toerspan – Elke jaar tydens die April vakansie onderneem Laerskool Stulting, Humansdorp se 0/13 netbal- en rugbyspan ‘n toer na Riebeek Kasteel. Dit is ‘n leersame sporttoer waar baie…

Worcester ProKennex Tennistoernooi – George Lotze wenner

Worcester ProKennex tennistoernooi. George Lotze, Graad 8 leerder van Hoërskool Strand, het 27 April aan Worcester ProKennex Tennistoernooi deelgeneem. George het ‘n 1ste plek vir seuns o.14 A behaal. Worcester…

Leadership – St Charles College announce new Prefects

Leadership. Pupil leadership at St Charles College is announced annually at Speech Night. However, the College is very aware that boys develop and mature at different rates and stages. For…

Landsdiensklub Kamp – Hoërskool Ermelo kamp ‘n groot sukses

Landsdiensklub Kamp. Sewentien Erries het Vrydag, 28 April, vertrek na Kamp Ubhetyan-o-Africa vir die jaarlikse Landsdiensklub kamp. Die kamp het plaasgevind te Ubhetyan. Dit is nie net ‘n kampterrein is…

Witteberg MTB Challenge – Bethlehem Voortrekker presteer

Witteberg MTB Challenge. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het op 22 April aan die Witteberg MTB Challenge in Ficksburg deelgeneem. Johanè Smith van BVHS het die vierde plek in die…

Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld spelers na finale proewe

Griffons Rugby. Vyftien leerders van Gouties is deur is na die finale rondte Griffons rugby proewe. Hulle is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

Nasionale Skaapskeer Kampioenskappe – Luan Skog presteer

Nasionale Skaapskeer Kampioenskappe. Luan Skog, leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, het die sewende plek in die land behaal met skaapskeer in die skoliere afdeling! Luan het die…

Kollig fink – Leerder van Stulting in nuwe fliek

Kollig Fink – Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp spog met opname van ‘n film. Sy is ‘n graad 4 leerder en is gekies vir ‘n opname vir ‘n nuwe…

Creston Junior Primary – Learn about a Parasite, Penguins, 3D

Creston College Junior Primary. Creston Junior Primary Grade 3s are learning about parasites. Mrs. Bunge taught the Grade 3 learners all about a parasite called Mistletoe. She brought some macadamia…

SASN Afrika Spele – Jasmine Liebenberg van BVHS by spele

SASN Afrika Spele. Jasmine Liebenberg, o17-netbalspeelster van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is in 2022 tot die SA-skolespan vir o16-spelers verkies. Jasmine het gedurende 28 en 29 April 2023 aan die eerste…

Grand Prix – Leerder van Stulting wen TSA toernooi

Grand Prix – Saskia van Loggerenberg van laerskool Stulting het deelgeneem aan die dogters 0/10 TSA toernooi. Die Grand Prixis is gehou in Port Elizabeth. Saskia is in Graad 3…

North West Netball – Grenville High girls selected

North West Netball. Grenville High School, Rustenburg, is proud of their netball girls, Reatile Sathekge u/18, Masego Sono u/17 and Didintle Segotho u/14 who qualified to be part of the…

Creston College – Enrolment and badge presentations

Creston College. On Monday, 24 April, the Teddies and Brownies from the Port Shepstone Girl Guides had their enrolment and badge presentations.   More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za Photos supplied

Different jobs people do – Creston College Pre-Primary

Different jobs people do. This term the Group 5 children of Creston College, Port Shepstone KZN, will be discovering different jobs people do. The school started the term learning about…

Grand Prix Tennistoernooi – BVHS se Joma Viljoen presteer

Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die Gauteng Central Wilson Marks Park Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Sy het derde geëindig in…

0/13 Kouga Sub Unietoernooi – Leerkrag van Stulting is hoofafrigter

0/13 Kouga Sub Unietoernooi – Leerders van laerskool Stulting is gekies vir die 0/13 Kouga Sub Unietoernooi. Die leerders wat gekies is vir die span, is CJ Allan, Connor Felix,…

Sentraal Sporttoernooi – Hoërskool Wilgerivier Netbal neem deel

Sentraal Sporttoernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se Eerste Netbalspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein. Die span het waardevolle ondervinding opgedoen. Uitslae is as volg: Meer…

Ring Ceremony – Creston College High School Matrics

Ring Ceremony. During Tuesday’s assembly, the Grade 12 Ring Ceremony was held. Each matriculant received a silver engraved ring and a letter from their parents. It is handed to them by…

Afrika Spele – Natasha Gertenbach behaal silwer

Afrika Spele. Natasha Gertenbach. leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het ‘n silwer medalje in die 100m hekkies by die Confederation of African Athletics byeenkoms verower.Die Fichie-harte bars van trots!…

Learning happens anywhere – Creston College Pre-Primary

Learning happens anywhere. At Creston College, Port Sherstone KZN, it is proved that learning happens anywhere, not only in the classroom. This is evident in their weekly pre-primary developmental sports…

National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Bloemhof presteer

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se sportspanne wat aan die National All Girls’ Festival deelgeneem het, het fantasties gevaar! Die toernooi is deur Eunice High School in…

Hull International Choir Competition – Tygerberg Kinderkoor skitter

Hull International Choir Competition. Die Tygerberg kinderkoor van Kaapstad, onder leiding van Karina Erasmus en begeleier Madri Gerber het in Hull, UK aan die Hull International Choir Competition deelgeneem. TKK…

Choral Celebration Festival – Hoërskool Fichardtpark tree op

Choral Celebration Festival. Hoërskool Fichardtpark se Fichie-koor neem eerskomende Vrydag, 5 Mei aan die “Choral Celebration Festival”- koorfees deel. Die skool is trots op ons Fichie-koor wat uitgenooi is na…

Wildeklawer Sport – Hoërskool Durbanville Netbal by uitspele dag

Wildeklawer Sport. Uitspele dag: Hoërskool Durbanville se 1ste netbalspan doen goed. Ten spyte van beserings, eindig hulle derde in hul poel. Met die finale uitspele vanoggend, 1 Mei, wen Hoërskool…

National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje presteer

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se skaakspan het sesde uit 14 deelnemende skole op die National All Girls’ Festival by Eunice High School geëindig. Dit het ’n geskiedkundige…

National All Girls’ Festival – Oranje kry tenniskroon

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan het weer bewys dat hulle die beste is. Die span het hul uiters indrukwekkende vertoningslys op die National All Girls’…