Hokkie naweek. Hoëskool DF Malan het ‘n ongelooflike hokkie naweek gehad. DF se seunspremier hokkie-span het Vrydagaand uitstekende hokkie gespeel en Rondebosch Boys gewen met 2-0. Vanoggend, Saterdag, klop die dogterspremier hokkie-span St Cyprians ook met 2-0. Dit was in die WP premierliga. Die gemeenskap het lanklaas sulke fenomenale hokkie gesien
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf