Hokkie Naweek – DF Malan vs Rondebosch en St Cyprians
Hokkie naweek. Hoëskool DF Malan het ‘n ongelooflike hokkie naweek gehad. DF se seunspremier hokkie-span het Vrydagaand uitstekende hokkie gespeel en Rondebosch Boys gewen met 2-0. Vanoggend, Saterdag, klop die…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Zander Enslin
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Zander Enslin. Zander is die kaptein van Hoërskool DF Malan in Bellville, Kaapstad, se 1ste rugbyspan.…
Hockey – u/14A Paarl Boys’ High participated in hockey festival
Hockey – u/14A team from Paarl Boys’ High participated in the u/14A DF Malan’s hockey festival. It took place on March 20 and 21. The boys did a very good…
Krieket Interskole – Hoërskool Bellville vs DF Malan
Krieket Interskole. Hoërskool Bellville se 1ste XI het die Krieket-Interskole 2023 teen DF Malan gewen met 98 lopies! Bellville het eerste gekolf en teken 181 lopies aan vir 10 paaltjies…








