)
Paul Roos Gimnasium krieket kry hoofafrigter

Krieket Suid-Afrika se A-span boulkonsultant en hoofafrigter van die Oostelike Provinsie, Piet Botha, sal aan die begin van die 2021-skooljaar voltyds by Paul Roos Gimnasium aansluit. Botha speel op provinsiale…

Hoërskool Langenhoven ruiters presteer by perdeskou

Anja Joubert, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Korine Joubert, ‘n graad 8-leerder, het tydens die Upington Skou op 16 en 17 Oktober uitstekend in perdry presteer.…

Langenhoven Gimnasium fietsryers presteer

Louis Venter, Zoe Arndt en Hannelize Olivier van Gimmies het hul skool se naam hoog gehou tydens die naweek se “Red Stone Hills” bergfiets byeenkoms. In die 43km wedren het…

Paul Roos Gymnasium mountain biking rider excels

Henning Venter, grade 10 learner of PRG, won the SA XCO championships held at Coetzenburg, Stellenbosch. Henning competed on a very challenging track against a field packed with talented riders.…

Hoërskool Punt atlete pronk op ranglys

Twee van Hoërskool Punt se trotse atlete het die SA Skole sportsterre se ranglys gehaal. Hierdie ranglys is uitslae van verskillende byeenkomste in Suid Afrika en het van die Top…

Hoërskool Robertson bied Hokkie kliniek aan

Hoërskool Robertson het op 7 November ‘n hokkie kliniek aangebied vir Hoërskool Robertson leerders, asook vir Gr-7 leerders van Laerskool Robertson. Dit was ‘n baie suksesvolle dag en die leerders…

Camps Bay High School learners excel in squash

Photo above ltr: Lochlan Williamson, Emma du Toit and Brody Williamson It has been a very successful month of squash for three of Camps Bay High School’s learners, Lochlan Williamson…

Paarl Girls’ High Old Girl excels in Netball

Wow! A big congratulations to Shannen Bartlett Old Girl of Paarl Girl’s High for being selected as part of the Top 30 SPAR Protea Netball training squad. The team to…

CAMPS BAY LEARNER WINS GOLD AT SA K1 CHAMPIONSHIPS

Holly Smith in Grade 8 at Camps Bay High School won Gold in both events she participated in at the PW Harvey & Co 2020 SA K1 Championships held in…

Worcester Gimnasium: Toutrek

Baie geluk aan Lindsay en David Best wat op 24 September deelgeneem het aan die SA Klub Kampioenskappe te Hartenbos. Hulle presteer baie goed en verower die volgende medaljes. LINDSAY…

Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap

Foto vlnr: Gerard Bekker en Dandré Karstens Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap: Gerard Bekker en Dandré Karstens van Laerskool Outeniqua in George het albei gedurende Oktober die Suid-Kaap in…

Laerskool Outeniqua leerder wen Knynsa Junior Gholf Ope

Baie geluk aan Gerard Bekker van Laerskool Outeniqua in George wat Sondag, 1 November, die wenner was by die  Knynsa Junior Gholf Ope 0/13-afdeling. Gerard is een van Laerskool Outeniqua…

Camps Bay canoe’ists headed to the SA Champs

Grade 8 Camps Bay High School learner, Holly Smith, took part in the Fidelity ADT Western Cape Canoe Union Marathon Champs on 19 and 20 September and finished in first…

Paarl Girls’ High hockey players selected for Cape Town Premier Hockey Leaque

Paarl Girls’ High is very proud of their hockey players who were selected to take part in the Cape Town Premier Hockey League. This is a very exciting hockey tournament…

Hoërskool Strand leerders gekies vir Hokkie liga

Hoërskool Strand wens die leerders wat gekies is om aan die “Cape Town Premier Hockey League – CPL” by die Westelike Provinsie Krieket Klub deel te neem baie geluk! Die…

Hoër Meisieskool Paarl: Tennis

Verskeie tennisspelers van Hoër Meisieskool Paarl het onlangs deelgeneem aan die Boland Kavaliers Mini Tennistoernooi in die Strand. Well done to the following players who won in their age categories:…

Paarl Girls’ High swimmers excel

Paarl Girls’ High is very proud of their swimmers, Anika Hugo, Christine Bester, Lica van Niekerk, Lara Botha, Annie Hugo, Abigail Kotze and Lucy le Roux, who were chosen to…

Paarl Girls’ High – Cape Town Premier Hockey League Tournament.

Congratulations to Mia Louw who has been selected as one of the elite players to participate in the upcoming Cape Town Premier Hockey League Tournament. Ons is baie trots op…

Brackenfell High School learner receives Black Belt at age 14

Thomas Newman a grade 8 learner (in the middle) graded for 1st Dan (black belt) on Saturday, 12 September. The grading was more or less 4 hours long. This is…

Hoërskool Robertson Atletiek dogters presteer

Twee leerders van Hoërskool Robertson, Michelle Burger en Hesta Bruwer  is op die Nasionale Ranglys geplaas vir atletiek in Hammergooi. Michelle Burger – o/17 is 4de algeheel nasionaal en Hesta…

Interskole tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn tydens “Lockdown”

Die naweek van 15 Augustus 2020 sou Hoërskool Punt hul jaarlikse interskole teen Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn hou.  As gevolg van die inperkings kon dit egter nie gebeur. Me. Anmarie…

Hoërskool Punt steeds in Virtuele Rugbykompetisie vir Skole

Op die foto’s bedank leerders die publiek vir stemme, asook wat vir ondersteuning vra. Punt is tans nog in School of Rugby se Campus Cup, ‘n virtuele Rugbyndersteuning vra.kompetisie vir…

Hoërskool Robertson Gholfdag 2020

Op 21 November 2020 bied Hoërskool Robertson in samwerking met Robertson Gholfklub ‘n Gholfdag aan. Hoërskool Robertson is geleë in die pragtige dorp Robertson in die Wes Kaapprovinsie wat bekend…

Worcester Gymnasium: learner excels in President’s awards programme

Jo-handri Burger, grade 12 learner from Worcester Gymnasium completes the Bronze section of the President’s awards programme. She participates in ballroom dancing and hockey for her minimum of 12 hours…

Two learners from Paul Roos Gymnasium seleted for SA swimming squads

Righardt Muller Congratulations to Righardt Muller and Thomas Forbes who have been selected to the Swimming South Africa senior and youth swimming squads respectively.   PRG Agtergrond/Background Geleë op die…

Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021

    Ons is opgewonde om die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021 bekend te maak. NOORD                        …

Laerskool Hartenbos se Gr RR2 Werk by die huis

Laerskool Hartenbos se Pikkewyntjies in Gr. RR2 werk met ‘n lied in die hart by die huis!

Hoërskool Langenhoven se Romé van Druten het kultuur in haar bloed

Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die finaal van die ATKV se Podiumpret. Hierdie Dassie het onlangs digitaal aan Radikale Redenaars, Kansvatter en…

Laerskool Hartenbos: Grendeltydgroete vir Graad 3

Graad 3’s van Laerskool Hartenbos: luister gerus na boodskappies van jul onderwysers.

Laerskool Hartenbos: Boodskappies van jul onderwysers

Laerskool Hartenbos se onderwysers mis hul leerders. Hier is vir julle ‘n paar boodskappies.

Hoërskool Punt: ‘n Spesiale boodskap aan al die onderwysers.

Leon Hattingh Baie sterkte met die uitdaging wat vandag begin. My gebed vir elkeen is dat julle veilig sal bly, dat julle baie jong ogies weer sal hoop gee en…

Hoërskool Punt-personeel terug by skool

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se personeel besig met opleiding op hul eerste dag terug by die skool! Teaching staff in training on their first day back at school!

Hoërskool Robertson: Boodskap van die CSV Kringleiers

“Maar Jesus sê vir hulle: ‘Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit…

Hoërskool Punt: Boodskap aan die personeel

Hoërskool Punt, Mosselbaai, prefekte se boodskap aan die personeel/ A message from our prefects to our staff

Oud-Durbie ontvang “Golden Key” toekenning in BSc Agriwetenskap.

Oud-Durbie, Cara van der Westhuizen, ontvang “Golden Key” toekenning in BSc Agriwetenskap. Die “Golden Key” toekenning word toegeken aan die top 15% in die studieveld. “Baie geluk Cara, ons is trots…

Hoërskool Durbanville: Oud-Durbie, ontvang “Golden Key” toekenning in BDiv Teologie.

Oud-Durbie, Mia van der Merwe, ontvang “Golden Key” toekenning in BDiv Teologie. Die “Golden Key” toekenning word toegeken aan die top 15% in die studieveld. Sy ontvang ook ‘n toekenning vir…

Schools That Rock gesels met Chrizé Boonzaier, Hoofdogter van Hoërskool Brackenfell

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Chrizé Boonzaier, Hoofdogter van Hoërskool Brackenfell. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Ek sien…

Eduard en Amber van Worcester Gimnasium praat met skool

Eduard Klüsman (Hoofseun) en Amber du Plessis (Hoofdogter)

Schools That Rock gesels met Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons…

Schools That Rock en SANBS se Bloedskenk Aksie

Magda Tesner van Kimberley Bloeddiens het die Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aksie  ondersteun deur vandag haar 201ste eenheid bloed te skenk. Sy daag al die SANBS – personeellede, skole…

Hoërskool Monument “Hekkie-stap”

Tradisies vorm ‘n groot deel van Monnas se uniekheid uit en dit is iets waarop ons baie trots is! Een sò tradisie is die “Hekkie-stap” waar Graad 8 – leerders…

Nog ‘n Hoërskool Langenhoven leerder gekies vir speeltoneel-kompetisie

Angelo Bergh, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is saam met Emmari Gildenhuys, ‘n graad 9-leerder, die enigste Suid-Kaap leerders wat gekies is vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET.…

Schools That Rock gesels met Zander Raubenheimer, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Zander Raubenheimer, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag:  Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?…

Hoërskool Outeniqua leerder presteer by Poort-Skryfkompetisie

Annika van Santen, matriekleerder en hoofdogter van die Kwaggas, het haarself onderskei in die Poort-Skryfkompetisie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.  Hierdie kompetisie word al sedert die sewentigerjare aangebied…

Brackenfell High School: Re Vera Lockdown Edition

RE VERA LOCKDOWN EDITION (200/20) Brackenfell High School’s Re Vera lockdown edition will be available online on 29 May. ??????We would like to invite any businesses in our community to advertise…

Hoërskool Langenhoven leerder gekies vir Speeltoneel-kompetisie

Emmari Gildenhuys, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is die enigste Suid-Kaap leerder wat gekies is vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET. Sy is uit ongeveer 3000 leerders gekies,…

Hoër Meisieskool Paarl presteer by Oppie Tong Af

Baie geluk aan ons HS en LS redenaars en public speaking wat gister uitstekend by Oppie Tong Af 2020, gevaar het. Ons hou duim vas vir vandag se deelnemers: Annemay…

Hoër Meisieskool Paarl: Oppie Tong Af

Oppie Tong Af 2020Alhoewel die inperking ons liggame by die huis hou, beteken dit nie ons stemme moet ook stil word nie. Die organiseerders van die Redenaarskompetisie, Oppie Tong Af,…

Hoër Meisieskool Paarl doen Paarl FM opleiding

Hoër Meisieskool Paarl leerders, Anika le Roux, Emma Rautenbach en Abigail le Roux, is lede van Paarl JTC wat deel is van die Paarl FM opleiding. Hulle gaan binnekort van…

Hoërskool Brackenfell: Poort-skryfkompetisie

Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Brackenfell wie se werk uit duisende inskrywings regoor die land en Namibië gekies is om in die nuwe Poort-bundel te verskyn: Marinel du…