)
SA Schools Athletic Championships – La Rochelle GHS

SA Schools Athletic Championships. Congratulations are in order for all the fantastic athletes from La Rochelle Girls’ High School. They recently showcased their exceptional talents at the SA Athletic Championships.…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee-en-twintig atlete van Hoër Meisieskool Paarl het aan die SA Skole Atletiekkampioenskappe deegeneem. Een-en-twintig van die atlete eindig onder die Top 10 in hul onderskeie items! Toekennings…

SA Level 2 Kampioenskap – Hoërskool Swartland

SA Level 2 Kampioenskap. Ses leerders van Hoërskool Swartland, M almesbury, het verlede naweek aan die SA level 2 kampioenskap deelgeneem in Oudshoorn. Die swemmers Swartland Aquatics verteenwoordig. Die swemmers…

VRL lede Graad 8 – Hoërskool Swartland

VRL lede Graad 8. Hoërskool Swartland, Malmesbury, stel met trots hul nuutste drie lede van die skool VRL bekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://swartlandhs.co.za/ Foto verskaf

SA High School Nationals – Curro Meridian Pinehurst

SA High School Nationals. Meet Michaela Spocter, a Grade 10 learner from Curro Meridian Pinehurst in Durbanville, Cape Town. Michaela has once again proven that the sky is literally the…

Podiumpret Redenaarskompetisie – Paul Roos Gimnasium

Podiumpret Redenaarskompetisie. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het vanjaar elf Afrikaans-redenaars gehad wat aan Podiumpret Redenaarskompetisie se semifinaal in Paarl deelgeneem het. Vier senior- en ses junior-redenaars het tydens hierdie rondte…

Victoria Park Soccer Tournament – Camps Bay High shines bright

Victoria Park Soccer Tournament. Camps Bay High School’s U19 First Team Soccer Boys conquered the competition at the Victoria Park Tournament in Gqeberha, bringing home the Plate Cup! They kicked…

PHS Netbal – Hoërskool Piketberg teen Curro Langebaan

PHS Netbal, Hoërskool Piketberg het Saterdag, 6 April, ‘n sportdag gehad waar hul netbalspanne teen Curro Langebaan gespeel het. PHS het puik netbal gespeel en het ook goeie sportmangees gewys…

Skole rugby – Hoër Jongenskool teen Hoër Landbouskool Oakdale

Skole rugby. Verskeie rugbyspanne van Hoër Jongenskool Paarl het kragte gemeet teen Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. HJS se spanne het al hul wedstryde teen Oakdale gewen. Uitslae: Meer skolenuus:…

SA Fietsry Baankampioenskappe – Curro Mosselbaai

SA Fietsry Baankampioenskappe. Ferdi Botha, leerder van Curro Mosselbaai, het van 21 tot 25 Maart aan die SA Fietsry Baankampioenskappe in Port Elizabeth (Gqeberha) deelgeneem. Dit is Ferdi se 1ste…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Paul Roos Gimnasium

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Paul Roos Gimnasium atleet, Kéan du Toit, het ‘n goue medalje ontvang by die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hy wen die seuns o.17-paalspringtitel met ‘n hoogte van 4,20m.…

SA Junior Tennis Kampioenskappe – Paul Roos Gimnasium

SA Junior Tennis Kampioenskappe. Nege Paul Roos-tennisspelers het vanjaar gekwalifiseer vir die SA Junior Tennis Kampioenskappe. Die kampioenskappe word elke jaar in Bloemfontein deur Tennis Suid-Afrika aangebied. Slegs die top-64…

ITF World Tennis Tour – Curro to host 1st prize-money

ITF World Tennis Tour. Curro Holdings, the JSE-listed independent education provider, has partnered with Tennis South Africa to host three International Tennis Federation (ITF) combined men’s and women’s prize tournaments…

ASA Kampioenskappe – HMS La Rochelle

ASA Kampioenskappe. Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl, wens al hul atlete wat aan die ASA-kampioenskappe deelgeneem het,geluk met hul deelname en prestasies. Al die harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het…

Belgotex Easter Hockey Tournament – Curro Durbanville

Belgotex Easter Hockey Tournament. Curro Durbanville First Hockey Team boys participated in the Belgotex Easter tournament from 27 to 30 March. The boys played in the shield section and ended…

SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Swartland

SA Tweekamp Kampioenskappe. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se atlete het by die SA Tweekamp-kampioenskappe wat op 31 Maart in Bloemfontein plaasgevind het. Tydens die kampioenskappe het een van Hoërskool Swartland se…

Environmental and Ocean Awareness – Floreat Primary School

Environmental and Ocean Awareness. The Prescient Group – headline sponsor of the Prescient Freedom Paddle taking place on 27 April – is shining a light on environmental and ocean awareness…

SA Athletics – Curro Durbanville Primary School

SA Athletics. Curro Durbanville Preschool and Primary School athletes competed in the SA Athletics event over the holidays in Limpopo. The results are as follows: Relay: More school news: https://schoolsthatrock.co.za…

Skole Netbal – Hoërskool Parel Vallei

Skole Netbal. Hoërskool Parel Vallei, Kaapstad, se netbalspanne het oudergewoonte gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem. Die netbaldogters het teen verskeie ander skole netbal spanne gespeel. Hulle het nie…

Belgotex Hokkie Paastoernooi – Hoërskool Strand

Belgotex Hokkie Paastoernooi. Hoërskool Strand se Eerste Seunshokkiespan het aan die Belgotex Hokkie Paastoernooi deelgeneem. Die span het ‘n uitdagende groepfase beleef, maar het deursettingsvermoë getoon. Hulle uitslae in die…

Hoofseun 2024 – Schools That Rock gesels met Dirk Hagen

Hoofseun 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, gesels Schools That Rock met die Hoofseun van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, Dirk Hagen. Dirk, vertel ons meer van jouself en jou…

Hoofdogter 2024 – Schools That Rock gesels met Emma Geringer

Hoofdogter 2024. In ons reeks oor Hoofdogter 2024, gesels Schools That Rock met die Hoofdogter van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, Emma Geringer. Emma, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…

ICSA Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi – Hoërskool Outeniqua

ICSA Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi. Vier leerders van Hoërskool Outeniqua in George, Nathan Best, Hanno Swart, Adrian Cronje en Wernich Cassel het ‘n derde plek in die ICSA Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi…

SA Biathlon National Championship – Curro Langebaan

SA Biathlon National Championship. Curro Langebaan is proud of all their biathlon athletes who competed at the SA Biathlon National Championship this weekend in Bloemfontein. The championship took place at…

Jesus het opgestaan/ Jesus is Alive

Jesus het opgestaan. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek,soos Hy gesê het. He isn’t here! God has raised him to life, just as Jesus…

AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Swartland Presteer

AJ Sportweek Hokkie. Tydens die skoolvakansie, het Hoërskool Swartland, Malmesbury, se hokkiemeisies gereis na Mosselbaai vir die AJ Sportweek Hokkie wat by Hoërskool Punt plaasgevind het. Hier is die uitslae…

SANESA Q2 – Hoërskool Outeniqua ruiters presteer

SANESA Q2. Die Eden SANESA Q2 het 16 Maart plaasgevind en die Kwagga-ruiters het almal uitstekend presteer. Klara Breedt en haar perd Tessa het die volgende behaal: Nienke Nel en…

Kwaggas Netbal – Outeniqua, Zenell en Leoné saam 125 wedstryde

Kwaggas Netbal. Twee van Hoërskool Outeniqua se 1ste netbalspan spelers, Leoné (75) en Zenell (50) het gesamentlik 125 wedstryde vir hul span gespeel! Leoné Leoné het vandag haar 75ste wedstryd…

Junior City Councillor – Curro Century City

Junior City Councillor. Newly Elected Junior City Councillor, Kirsten Wyld who lives in Ward 26 and attends Curro Century City, actively attended the following meetings in one week: Mr Maree,…

TSA Nationals Tennistoernooi – Hoërskool Durbanville

TSA Nationals Tennistoernooi. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Femke Smit en Roxie van Heerden is uitgenooi om deel te neem aan die TSA Nationals Tennistoernooi 2024 in Bloemfontein van 21…

SA Regional Swimming Championship – Curro Durbanville Primary

SA Regional Swimming Championship. A Regional Level 3 Swimming Championship held at the Joan Harrison Swimming Pool in East London. The championskip took place from 21 to 24 March. Four…

Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi – Hoërskool Strand

Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi. Hoërskool Strand se o.14A-, o.15A- en o.19A-netbalspanne het vanaf 21-25 Maart aan die Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi by die Hoër Meisieskool Paarl deelgeneem. Alhoewel dit baie warm en…

Paarl Gim Hockey Festival – Paarl Boys’ High School

Paarl Gim Hockey Festival. Paarl Boys’ High School’s U16B side competed in the u16A section of the Paarl Gim Hockey Festival. The team played six games. They had a great…

Skole rugby – Hoër Landbouskool Boland

Skole rugby. Nege rugbyspanne van Hoër Landbouskool Boland neem gedurende die vakansie deel aan skole rugby toernooie. ‘n Totaal van 185 seuns asook 18 personeellede is betrokke by rugbytoernooie tydens…

Weskaap Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Bredasdorp

Weskaap Atletiek Kampioenskap. Vyf atlete van Hoërskool Bredasdorp het goed presteer by die Weskaap Atletiek Kampioenskappe. Hul resultate: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsbredasdorp.co.za/ Foto’s verskaf

SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua

SA Tweekamp Kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua van George se Tweekamp atlete het baie goed presteer by die Eden Kampioenskappe. Agtien atlete is gekies vir die Eden Tweekamp span wat aan die…

TSA Nationals – Curro Durbanville Primary School

TSA Nationals. Curro Durbanville Primary School learner, Karlien Botha, will be representing on a National level at the TSA Nationals in the Free State during the holidays. She is the…

Boland Tennis – Hoërskool Swartland leerder in span

Boland Tennis. Hoërskool Swartland leerder, Du Preez Erasmus, het die Boland o/15-tennisspan die afgelope naweek in George verteenwoordig. Boland eindig eerste in die interprovinsiale toernooi teen die Westelike Provinsie, Suidwestelike…

National Prim School Championship – Curro athlete represents WP

National Prim School Championship. Dylan Calvert, a talented 10-year-old athlete from Curro’s Meridian Pinehurst in Cape Town, has stormed onto the track scene. He secured his place in the forthcoming…

Junior SA Toutrek Kampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale

Junior SA Toutrek Kampioenskappe. Hoër Landbouskool Oakdale se Bulle het die afgelope naweek aan die Junior SA Toutrek Kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Hulle het weereens bewys dat harde werk beloon…

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Outeniqua

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. Die Kwaggas het uitstekend presteer by die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms die afgelope naweek. In totaal het Hoërskool Outeniqua se twintig atlete 8 Goud, 10 Silwer en 8 Brons medaljes…

Wes-Kaap Atletiek – Hoërskool Stellenberg

Wes-Kaap Atletiek. Hoërskool Stellenberg atlete het die naweek aan die Wes-Kaap atletiek kampioenskappe deelgeneem.. Die volgende atlete het uitsonderlike prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://stellenberg.org.za/ Foto verskaf

New Curriculum Executive – Curro Schools

New Curriculum Executive. South Africa’s leading independent school group, Curro Holdings, is thrilled to announce the appointment of Anthony Edwards as the company’s new Curriculum Executive. This senior leadership role…

Western Cape Athletics Championships – Paul Roos Gymnasium

Western Cape Athletics Championships. Paul Roos Gymnasium U16 athletes represented Boland at the Western Cape Athletics Championships in Paarl on 15 and 16 March. PRG athletes performed as follows: The…

Netbal toernooi – Hoërskool Bredasdorp

Netbal toernooi. Hierdie jaar was die tweede jaar wat Hoërskool Bredasdorp ‘n netbal toernooi aangebied het vir o/14-, o/15-, o/16- en o/19-netbalspanne. Meer as 270 netbaldogters van sewe hoërskole het…

Parel Vallei Hokkiefees – Hoër Jongenskool Paarl

Parel Vallei Hokkiefees. Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope Saterdag, 16 Maart, aan die Parel Vallei Hokkiefees deelgeneem. HJS se 1ste hokkiespan het twee wedstryde gewen en een gewen. Die…

SA Toutrekkampioenskappe – Hoërskool Bellville meisies skitter

SA Toutrekkampioenskappe. Hoërskool Bellville se toutrekspanne het vanaf 13 tot 16 Maart in Kimberley aan die SA Toutrekkampioenskappe deelgeneem. Bellville se meisies maak skoonskip: Hoërskool Bellville is ook baie trots…