)
Western Cape Athletics Championships – La Rochelle GHS

Western Cape Athletics Championships. La Rochelle Girls High School, Paarl, achieved outstanding performances at the Western Cape Athletics Championships. Dedication, hard work, and exceptional results have brought pride to the…

Internal Orators 2024 – Curro Langebaan

Internal Orators 2024. “Speech is power: speech is to persuade, to convert, to compel.” Ralph Waldo Emerson. Internal Orators 2024 (English HL & English FAL). On 6 March, the Curro…

Africa Wrestling Championship – Edgemead High School

Africa Wrestling Championship. Jessica-Ann Bester, Grade 11 learner from Edgemead High School in Cape Town, is representing South-Africa at the African Wrestling Championship in Egypt. The championship takes place in…

Cape High Schools Athletics – Camps Bay High School

Cape High Schools Athletics. Three star athletes, Kateline Swanepoel, Erwin Buchholz, and Raawbiyah Achmat earned their Western Province colours! They will be competing in Paarl this weekend at the Western…

Superliga swemkompetisie – Hoërskool Swartland

Superliga swemkompetisie. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het hierdie jaar ingeskryf vir die A-afdeling van die Superliga swemkompetisie. Die skool het meegeding teen die sterkste skole in die Boland, onder andere skole…

Curro athletics – Curro Durbanville’s Shining Star

Curro athletics. Curro Durbanville has a shining star in the world of sports! Congratulations to a phenomenal athlete, Alice Venter, for dominating the competition and earning a place on the…

Sport Tour to Europe – Parel Vallei High School Girls Hockey

Sport Tour to Europe. Two of Parel Vallei High School’s Girls Hockey squads will be traveling on a Sport tour to Europe from 17 to 29 March. These 35 girls,…

Boland Atletiekspan – Hoër Meisieskool Bloemhof

Boland Atletiekspan. Negentien atlete van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch is in die Boland atletiekspan opgeneem. Hierdie dames sal Boland verteenwoordig by die Wes-Kaapse Atletiekkampioenskappe wat eerskomende naweek by Dal…

ASWD Atletiekspan – Curro Mosselbaai

ASWD Atletiekspan. Twee atlete van Curro Mosselbaai, Johan Schoeman en Aidan Erasmus, is ingeluit in die ASWD atletiekspan wat vanaf 21 tot 23 Maart by Pilditch in Pretoria aan die…

WP Atletiekbyeenkoms – Hoërskool DF Malan

WP Atletiekbyeenkoms. Hoërskool DF Malan se atlete het tydens die afgelope naweek fantasties presteer tydens die WP Atletiekbyeenkoms! Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.dfmalan.com/ Foto’s verskaf

Stellenberg hokkie: Hoërskool Swartland

Stellenberg hokkie. Hoërskool Swartland se hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Hoërskool Stellenberg.hokkie toernooi deelgeneem O.19A dogters uitslae: Danielle Schwartz is aangewys as speler van die toernooi. O.16A…

E-sports Indaba 2024 – Curro hosts Game-Changing Weekend

Esports Indaba 2024. The gaming world was recently shaken to its core. The JSE-listed independent school group Curro Holdings hosted its annual Curro E-sports Indaba 2024. Against the backdrop of…

Junior City Council – Curro Century City’s Kirsten Wyld

Junior City Council. Kirsten Wyld, a Grade 11 learner at Curro Century City in Cape Town, has been chosen out of 319 applicants and 96 interviewees, as a Junior City…

WP Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

WP Atletiek Kampioenskap. Dit het die afgelope naweek medaljes gereën by die WP Atletiek Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete het 51 medaljes verower: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf

Hessequa Skaakspan 2024 – Hoërskool Langenhoven

Hessequa Skaakspan 2024. Veertien leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is opgeneem in die Hessequa skaakspan 2024. O/15 Dogters O/15 Seuns O/18 Dogters O/18 Seuns Die span neem, môre, Saterdag…

Suidooster Toneelfees – Paul Roos Gimnasium se toneel, Broers

Suidooster Toneelfees. Die besondere toneelproduksie van Paul Roos Gimnasium, genaamd “Broers,” het aansienlike lof en erkenning ontvang. Dit is ‘n indrukwekkende vertoning en kreatiewe uitbeelding van die menslike ervaring. Na…

Mountain Biking – Curro Durbanville Preschool and Primary School

Mountain Biking. The Western Cape XCO Cup Series #2 of 2024 – The Spice Route Paarl 2 mountain biking, March 2024. The following Curro Durbanville Primary School Riders took part…

Interskole Atletiek 2024 – Hoërskool Swartland presteer

Interskole Atletiek 2024. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se atlete was gereed, en hul sangers het hul harte uit gesing. Die Interskole Atletiek 2024 is aangebied deur Hoërskool Melkbosstrand .Hoërskool Hugenote het…

Krieket liga – Hoërskool Outeniqua se Joof slaan dubbel 100

Krieket liga. Joof Enslin, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het die naweek geskiedenis in Kwaggaland gemaak. Hierdie jong man het tydens die 1ste span ligawedstryd teen D’Almeida HUB o.19…

Boland Atletiek – Hoërskool Swellendam

Boland Atletiek. Hoërskool Swellendam is baie trots op Ilandrie du Plessis. Sy is verkies tot die Boland Atletiek span vir dogters 0/17. Ilandrie het ‘n silwer medalje in die 1500m…

Boland Athletics – Bredasdorp High School athletes in team

Boland Athletics. Six athletes from Bredasdorp High School made it into the Boland Athletics team for 2024. The Boland Athletic Championships took place from 29 February to 2 March at…

Matric Dance 2024 – Herschel Girls School

Matric Dance 2024. Without a doubt one of the highlights of the year is the annual Matric Dance of Herschel Girls School in Cape Town. Last Friday evening, 1 March,…

SANESA Kompetisie – Hoërskool Bellville

SANESA Kompetisie. ‘n Reuse voorreg het twee Graad 8-leerders van Hoërskool Bellville te beurt geval. Lienke van Jaarsveld en Lené Coetzee het hul eerste SANESA (South African National Equestrian Schools…

Wes-Kaap Interprovinsiale Atletiek – Hoërskool Punt

Wes-Kaap Interprovinsiale Atletiek. Een-en-dertig atlete van Hoërskool Punt in Mosselbaai is gekies vir die Eden-span wat op 15 en 16 Maart aan die Wes-Kaap Interprovinsiale toernooi gaan deelneem: Thirty-one athletes…

Boland Swim League Gala – Paul Roos Gymnasium triumphed

Boland Swim League Gala. Paul Roos Gymnasium proudly hosted the fourth and final Boland Swim League Gala on 29 February. It was held at Rhenish Girls’ High School. The Paul…

Spice Route XCO – Paul Roos Gimnasium Presteer

Spice Route XCO. Paul Roos Gimnasium se fietsryers het ʼn uitstekende naweek in die Paarl by Spice Route XCO beleef. By die XCO dissipline het Neil van der Vyver eerste…

Drama 2024 – Hoërskool Parel Vallei bied vyf produksies aan

Drama 2024. Twee-en-twintig leerders van Hoërskool Parel Vallei in Kaapstad is gekies vir die vyf produksies waarna uitgesien word vir Drama 2024. English Play: Dedrich Fourie, Franco Retief, Alistair Jones,…

Matriekdinee 2024 – Hoërskool Hermanus

Matriekdinee 2024. Die Matriekdinee 2024 van Hoërskool Hermanus vind sedert 1991 plaas. Die geleentheid is deur Me. Elsa Nel begin. Die kinders is vooraf geleer hoe om op te tree…

Onderwaterhokkie – Hoërskool Bredasdorp

Onderwaterhokkie. Nege leerders van Hoërskool Bredasdorp is gekies om Boland tydens die Onderwaterhokkie Nasionale kampioenskappe te verteenwoordig. Die Nasionale Onderwaterhokkie kampioenskappe vind vanaf 21 tot 23 Maart plaas by Generations…

Interskole krieket – Hoërskool Bellville vs Hoërskool DF Malan

Interskole krieket. Hoërskool Bellville se o.14C krieketspan het kragte gemeet teen Hoërskool DF Malan se o.14C krieketspan in ‘n interskole krieket wedstryd. DF Malan wen die loting en besluit om…

Suid-Boland Atletiek – Hoërskool Bredasdorp

Suid-Boland Atletiek. Twee-en-twintig atlete van Hoërskool Bredasdorp is in die Suid-Kaap is in die Suid-Boland Atletiek span opgeneem. Hulle neem die naweek aan die Boland Atletiekkampioenskappe deel. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Arende opedag – Hoërskool Strand verwelkom toekomstige Arende

Arende opedag. Hoërskool Strand het met groot opgewondenheid en gasvryheid talle toekomstige Arende en hul ouers verwelkom tydens die opedag op 22 Februarie. Die skool het ‘n warm ontvangs gebied…

Skole krieket – Hoërskool Strand presteer

Skole krieket. Verlede week het Hoërskool Strand se eerste krieketspan drie Skole krieket wedstryde gespeel en uitstekend presteer. Woensdag het Strand by Hoërskool Hottentots-Holland gaan besoek aflê en hul wedstryd…

Interskole Krieket – Hoër Landbouskool Oakdale vs Boland Landbou

Interskole Krieket. Verskeie krieket spanne van Hoër Landbouskool Oakdale het tydens Interskole krieket wedstryde kragte gemeet teen die spanne van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl. Eerste Krieketspanne Oakdale verloor…

Interskole Tennis – Hoërskool Charlie Hofmeyr

Interskole Tennis. Hoërskool Charlie Hofmeyr, Ceres, het Vrydag teen Hoërskool Robertson interskole tennis gespeel en puik presteer. Charlies Eerstespan Charlies Tweedespan Charlies Derdespan (vriendskaplik) Charlies Vierdespan (vriendskaplik) Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

York High Muurbalfees – Paul Roos Gimnasium

York High Muurbalfees. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, o.19A- en 0.19B-muurbalspanne het die afgelope naweek aan die York High Muurbalfees in George deelgeneem. Die spanne het die volgende uitslae behaal. 19A…

Interskole krieket – Paul Roos Gimnasium vs Grey Kollege

Interskole krieket. Paul Roos Gimnasium het Grey Kollege die afgelope naweek in Stellenbosch verwelkom vir  sy jaarlikse interskole krieket kragmeting. Paul Roos het eerste gekolf en teken 247/6 aan in…

VRL Sekretaresse 2024 – Hoërskool Durbanville

VRL Sekretaresse 2024. In ons reeks oor Hoofleiers, oftewel VRL Sekretaresse 2024 van Hoërskool Durbanville in Kaapstad, gesels Schools That Rock met Klara Brand. Sy beklee die posisie van VRL Sekretaresse vir…

Williston Jeugskou – Augsburg Landbougimnasium

Williston Jeugskou. Die Williston Jeugskou het deelnemers van heinde en ver gelok. ‘n Totaal van 120 deelnemers van Williston, Fraserburg, Loxton, Carnarvon, Kakamas, Upington, Clanwilliam en omgewing het aan die…

VRL Tesourier 2024 – Hoërskool Durbanville

VRL Tesourier 2024. In ons reeks oor Hoofleiers, oftewel VRL Tesourier 2024 van Hoërskool Durbanville in Kaapstad, gesels Schools That Rock met Lienke Vermeulen. Sy beklee die posisie van VRL Tesourier vir die…

VRL Ondervoorsitter 2024 – Hoërskool Durbanville

VRL Ondervoorsitter 2024. In ons reeks oor Hoofleiers, oftewel VRL Ondervoorsitter 2024 van Hoërskool Durbanville in Kaapstad, gesels Schools That Rock met Corneli Koen. Sy beklee die posisie van VRL Voorsitter vir…

Wes-Boland Atletiek – Hoërskool Swartland atlete in span

Wes-Boland Atletiek. Negentien atlete van Hoërskool Swartland is gekies vir die Wes-Boland atletiek span wat vanaf 29 Februarie tot 2 Maart deelneem aan die Bolandkampioenskappe. o/14: o/15: o/17: o/19 Meer…

VRL Voorsitter 2024 – Hoërskool Durbanville

VRL Voorsitter 2024. In ons reeks oor Hoofleiers, oftewel VRL Voorsitter 2024 van Hoërskool Durbanville in Kaapstad, gesels Schools That Rock met Gerd Klem. Hy beklee die posisie van VRL Voorsitter vir…

Tennis 4 Jesus – Augsburg Landbougimnasium

Tennis 4 Jesus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwillam, se hoërskool tennisspan het aan die “Tennis 4 Jesus”- dubbelstoernooi te Bredasdorp deelgeneem. Hierdie toernooi is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir die tennisspelers, en hierdie…

T4J-tennistoernooi – Hoërskool Swartland presteer

T4J-tennistoernooi. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Bredasdorp T4J-tennistoernooi. Hoërskool Swartland se tennisspelers het uitekend gespeel en het besonderse uitslae behaal:. Swartland wen teen: Hoërskool Swartland…

Frank Myburgh Twilight Gala – Paul Roos Gimnasium

Frank Myburgh Twilight Gala. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se swemspanne het onlangs aan die Frank Myburgh Twilight Gala deelgeneem. PRG se A-span het vir die derde agtereenvolgende jaar die gala…

Riversdal Jeugskou – Hoër Landbouskool Oakdale

Riversdal Jeugskou. Die Oakdale Bulle het op 15 Februarie aan die jaarlikse Riversdal Jeugskou deelgeneem. Uitslae behaal van Oakdale Landbouskool leerders as volg: Vleisbees Senior Vleisbees Junior Suiwelbees Senior Suiwelbees…