Interskole Tennis. Hoërskool Charlie Hofmeyr, Ceres, het Vrydag teen Hoërskool Robertson interskole tennis gespeel en puik presteer.
Charlies Eerstespan
- Meisies wen 5-1
- Seuns wen 5-1
Charlies Tweedespan
- Meisies wen 4-2
- Seuns wen 5-1
Charlies Derdespan (vriendskaplik)
- Seuns 3-3 gelykop
Charlies Vierdespan (vriendskaplik)
- Seuns verloor 0-6
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf