)
Sportspanne – Hoërskool Strand

Sportspanne – Hoërskool Strand se sportspanne het die afgelope naweek hul eerste amptelike wedstryde ná die vakansie gespeel teen Hoërskool Charlie Hofmeyr. Dit was ‘n dag vol aksie en trots!…

Boland skole Rugbyspanne – Hoërskool Charlie Hofmeyr

Boland skole Rugbyspanne. Vyf Rugbyspelers van Hoërskool Charlie Hofmeyr, Ceres, is gekies vir verskeie Boland skole Rugbyspanne. O.16-Grant Khomo-span: O.18-Cravenweek-span: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ ttps://www.charlie.org.za/ Foto’s verskaf

Willows Netbalspan – Hoërskool Charlie Hofmeyr

Willows Netbalspan. Elizabeth Goosen, leerder van Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres, is na afloop van die finale Wes-Kaap netbalproewe tot die Wes-Kaap o.16-Willows Netbalspan verkies. Die span neem vanaf 29…

Seshoekige Gala – Hoërskool Swartland

Seshoekige Gala. Foto: Daniël Walters en Johan Retief ontvang die trofee van Meneer Fröhlich. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het op Donderdag, 20 Februarie deelgeneem aan die Wilhelm Fröhlich Hexagonal Gala te…

Interskole Tennis – Hoërskool Charlie Hofmeyr

Interskole Tennis. Hoërskool Charlie Hofmeyr, Ceres, het Vrydag teen Hoërskool Robertson interskole tennis gespeel en puik presteer. Charlies Eerstespan Charlies Tweedespan Charlies Derdespan (vriendskaplik) Charlies Vierdespan (vriendskaplik) Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…