Derde plek vir NHS-krieket in Noord-Suid T20-toernooi
Hoërskool Nelspruit onlangs aan die eerste Noord-Suid T20-krieketreeks deelgeneem. NHS is die enigste span van Mpumalanga wat genooi is om van 21- 24 September aan die toernooi deel te neem.…
Ligbron Fast Five Netbalspan eindig 2de in Mpumalanga
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se o/17 Fast Five Netbalspan het na afloop van hulle wedstryde wat op Donderdag, 20 September, plaasgevind het 2de in Mpumalanga geëindig. Hierdie gedugte…
Ligbron krieketspanne wys hul staal
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se o/14A krieketspan het op Maandag, 17 September teen Hoërskool Ermelo se o/14B’s op EHS se velde te staan gekom. EHS kolf eerste en…
Hoërskool Langenhoven op Belgiese uitruilprogram
15 Leerders van Hoërskool Langenhoven het op Donderdag, 21 September na België vertrek. Die dasse gaan vir 17 dae deel van ‘n uitruilprogram met ‘n skool in België wees. Die…
Hoërskool Florida se leerders is mooier as mooi
Hoërskool Florida in Roodepoort spog weer met van die mooiste kinders in die Wesrand. Iva Meyer, gr 11 leerder, het die afgelope naweek deelgeneem aan die “Face of the Year…
Dasse in Wes-Kaap Ritmiese gimnastiekspan
Janke Heenop, ‘n graad 9-leerder en Monique Gemürr, ‘n graad 8-leerder, van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die Wes-Kaapspan vir Ritmiese Gimnastiek opgeneem. Monique en Janke het op Saterdag,…
Hoërskool Langenhoven Krieket geborg
Hoërskool Langenhoven van Riversdal se eerste krieketspan spog met pragtige nuwe hempies wat deur Wynand Wessels, van Kiewiet Eiendomme in Stilbaai, geborg is. Hier verskyn die eerste krieketspan agter vlnr:…
Hoërskool Langenhoven leerders vaar goed tydens Eisteddfod
Hoërskool Langenhoven van Riversdal se leerders het besonder goed presteer tydens die jaarlikse Ratem Eisteddfod, wat vanaf 27 – 30 Augustus, te Riversdal plaasgevind het. Vier-en-veertig leerders het aan ses-en-sestig…
Dasse in SWD skaakspan
Cornell Juta, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Diaheine-Lee Prins, ‘n graad 8-leerder, het SWD vir skaak verwerf. Die Dasse is trots op julle! Hier verskyn Diaheine-Lee…
Errie-ruiters galop tot in Mpumalangaspan!
Baie geluk aan die volgende Erries wat gekies is vir die SANESA-Mpumalangaspan: Walter van der Walt en Surika Struwig (beide graad 8) en Margha Greyling (graad 9). Die Nasionale Kampioenskappe…
Erries veg op krieketveld
Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan het op Maandag, 17 September, teen Hoërskool Secunda te staan gekom. Secunda het eerste gekolf en kon 184/5 in hulle 20 beurte aanteken. Die Erries het…
Hoërskool Noord-Kaap o/14 Kriekettoer
Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley se o/14 Krieketspan het gedurende die afgelope langnaweek na Krugersdorp getoer om aan die Black Widow o/14 Krieketfees deel te neem. Die o/14 span het 3…
Dasse gee om
Hoërskool Langenhoven van Riversdal, se Raad van Leerders se doel is om leiers in die skool te wees, maar ook om ‘n positiewe verskil in mense se lewens te maak.…
HSL Hoofdogter semi-finalis in skoonheidskompetisie
Janique Gerber, hoofdogter van Hoërskool Langenhoven Riversdal vir 2018, is as semi-finalis in die 2018 Miss High School SA skoonheidskompetisie, verkies. Janique is een van 24 semi-finaliste uit honderde inskrywings…
Dassie presteer by 2018 Taalbond-eksamen
Sunica Tesner, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die top 20 (juniors) van die SA Taalbond Tweetaligheidseksamen. Leerders van regoor Suid-Afrika neem aan hierdie eksamen deel.…
Voortrekkers dra by tot gedissiplineerde jongmense
Hoërskool Langenhoven se Voortrekkers het vanaf 24 – 26 Augustus saam met 24 Voortrekkers van die omgewing, onder leiding van Tielman Roos, Riversdal se berge verken. Hierdie groep het binne…
Hoërskool Langenhoven ruiters in WP-span opgeneem
Zoë Heyns, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder, het vanaf 9 tot 12 Augustus te George, aan die SANESA Wes-Kaap…
Spesiale toekenning aan Hoërskool Langenhoven leerkrag
Die nasionale onderwysdepartement gee jaarliks erkenning aan onderwysers vir uitmuntende diens, onderrig en uitslae in hul onderskeie OBOS-streke. ‘n Paneel van die WKOD besoek genomineerdes by hul onderskeie skole en…
St John’s D.S.G. announce their new Head Prefects for 2019
St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, is incredibly excited to announce their new Head Prefects for 2019! They are, from left to right, Kelsey Dellar (Deputy Head Girl), Victoria Wood (Head…
St John’s D.S.G. annual athletics day
The St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, Junior School girls recently took part in their annual athletics day. Pictured is Grade R Eaglet, Sthabile Ngcobo, taking part in the uHambo race.
Glenwood Matric Art Exhibition 2018
The annual Glenwood Matric Art Exhibition officially opened on Monday 24 September in the Ivan Clark Pavilion. This evening showcased the visual arts done by the boys over the past three…
GLENWOOD HIGH SCHOOL RUGBY DINNER 2018
GLENWOOD HIGH SCHOOL RUGBY DINNER 2018 The Glenwood 1st XV Rugby Team and coaches hosted a Rugby Dinner on Friday 21 September in the School Hall. This dinner, a Celebration of…
St Charles College 2018 Speech Night
The highlight of the St Charles College calendar is our annual Speech Night. The Indoor Centre was completely transformed into a beautiful venue, fit for an evening celebrating all that…
Paarl Boys’ High Father-and-son golf day 2018
The annual Father and Son Golf Day held at Paarl Golf Club on 10 September proved once again to be a success with twenty-nine four-balls being entered. The players enjoyed…
Florrie-rugbyspelers in Goue Leeus jeug rugbyspan
Baie geluk aan die Florrie-rugbyspelers met hul puik prestasie. Hulle is deel van die Goue Leeus jeug rugbyspan. Hierdie span neem gedurende die skoolvakansie op 30 September en 1 Oktober…
Florries rugbyspelers wen Apcan-reeks
Baie geluk aan Hoërskool Florida se senior rugbymanne wat die Apcan-reeks gewen het. Geluk met jul kontanttoekenning en pragtige trofee. Tino Swanepoel is aangewys as speler van die reeks en…
Hoërskool Florida netbal
Baie geluk aan Florries se 1ste netbalspan wat die afgelope naweek 4de geëindig het by die Gauteng Fast Five Kampioenskappe. Die span het afgereken met groot skole soos Helpmekaar en…
Hoërskool Florida krieket
Baie geluk aan Jaco Kruger, Brendon Smith en Rujaun Scheepers wat in die Gauteng Johannesburg-Wes o/15- en o/19-krieketspanne opgeneem is. Foto bo: agter vlnr: Jaco Kruger en Marnus le Roux…
Hoër Jongenskool vier Erfenisdag
Die leerders en personeel van Hoër Jongenskool Paarl het dié jaar Erfenisdag gevier deur boereworsbroodjies te braai en ten bate van die Valley Christian Fellowship-gemeente in New Orleans, waarby oudleerder…
Hoërskool Punt se Huis Pepler gee om vir behoeftiges
Huis Pepler, koshuis van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op ‘n baie koue, reënerige Woensdag, die volgende aan The Haven Night Shelter (Mosselbaai) geskenk: 50 komberse, 50 lakens en 50 handoekies.…
St Andrew’s School for Girls pupil shine in Finance and Investment Management Olympiad
Jing Zhang, an Accounting pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, came 1st in grade 11 in South Africa in the UJFIMO (University of Johannesburg: Finance and Investment…
Outeniqua Primary School feature in the Santam Child Art online exibition
Well done to the Outeniqua learners whose artwork have been selected to feature in the Santam Child Art online exibition. The Santam Child Art online exibition will be uploaded on…
Outeniqua Primary School feature in the Santam Child Art online exibition
Well done to the Outeniqua learners whose artwork have been selected to feature in the Santam Child Art online exibition. The Santam Child Art online exibition will be uploaded on…
Laerskool Thabazimbi leerder verwerf Provinsiale Kleure in 3 sportsoorte
Gerdro Grobler, die hoofseun van Laerskool Thabazimbi, is beslis ‘n sportman om dop te hou in die toekoms. Gerdro het gedurende die 2018 Sportseisoen sy Provinsiale Kleure in 3 Sportsoorte…
Laerskool Outeniqua leerder kry WP-kleure vir Ritmiese Gimnastiek
Baie geluk aan Mikka van Niekerk van Laerskool Outeniqua in George wat WP-kleure verwerf het vir Ritmiese Gimnastiek. Voorspoed vir die SA Kampioenskappe in September, Mikka!
Laerskool Outeniqua leerder presteer in Visuele Kuns
Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George, wat die Eden Sentrale Karoo verteenwoordig het tydens die Provinsiale uitstalling van Visuele Kuns by die PJ Olivier Kunssentrum in…
Paarl Boys’ High took part in First Choice 7’s tournament
Paarl Boys’ High took part in the Nico Malan High School’s inaugural First Choice 7’s Elite Rugby Tournament in conjunction with the Kouga Humansdorp Lentefees from Friday 31 August to…
Bergfiets is Hoërskool Outeniqua se trots
Op 15 September het die Kwaggas deelgeneem aan die 2018 Eden Spur Skole Bergfiets Liga. Kwaggas het met ‘n volle 103 punte gewen, wat ‘n uitsonderlike prestasie is. Hulle is ongelooflik…
Laerskool Muldersdrif Gr.7 Spur Sizzling Studies 18 September 2018
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Mullies het op 18 September hul Spur Sizzling Studies aand gehad. Hulle bedank almal wat die geleentheid ondersteun het! Hulle…
Mullies krieket kook!
Laerskool Muldersdrif se krieket was die afgelope tyd aan die brand. Hier is van die wonderlike prestasies: o/9 – Iwan Oosthuizen 65 nie uit nie o/10 – John Grubb 3-kuns…
Laerskool Muldersdrif o/11 hokkiespan 2de in Gauteng-Wes
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul o/11 dogters hokkiespan en oom Beyers van Dyk wat 2de in Gauteng-Wes gekom het. Hulle het Maandag, 10 September, teen Kenmare in die…
Laerskool Muldersdrif tennisspeler presteer
Mia Roets, Gr. 6 in Laerskool Muldersdrif, is genooi na die Gauteng-Noord Mini Masters Tennis toernooi wat in Oktober plaasvind. Elke jaar word net 8 spelers per provinsie genooi. Baie…
Laerskool Muldersdrif ‘Joe wenners’
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul herwinningswenners vir Augustus: Gr.1 Caileigh Joubert, Gr.3 Euané Basson & Caelee van Wyk, Gr.5 Gene-Lynne Pienaar & Bernice Fischer, Gr.6 Kayley Barnard, Gr.7…
Laerskool Muldersdrif dansers presteer by Global Dance Supreme
Nina Venter en Miné van der Merwe van Laerskool Mulderdrif in Krugersdorp, het Donderdag, 13 September, deelgeneem aan die GLOBAL DANCE SUPREME South African Hip Hop Championships by die Walter…
Hoërskool Punt-Noodhulp
Personeel en leerders van Hoërskool Punt het op Saterdag, 15 September, ‘n Vlak 3 Eerstehulpkursus , aangebied deur By Grace EMS, bygewoon. Foto bo: voor: Minette van Zyl, Zelmari Wessels…
Hoër Jongenskool 1ste krieketspan na Cape Schools Festival 2018
Hoër Jongenskool van die Paarl se 1ste XI-tal neem op 28 September tot 2 Oktober deel aan die Cape Schools Festival 2018 te Rondebosch. Foto bo: voor vlnr: Juan Burger…
Hoërskool Punt gholftoer
Die Punt-gholfspelers van Mosselbaai gaan die komende vakansie op ‘n gholftoer en sal onder andere ook plekke soos Sun City en die Hartbeespoortdam Snake & Animal Park besoek. Die span…
Ons is vreeslik trots op Dynamics – DF Malan se eie Glee-groep
Ons is vreeslik trots op Dynamics – DF Malan se eie Glee-groep. Hulle is uit duisende deelnemers aangewys as die algehele wenners van die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se afdeling vir…
Hoërskool Strand se krieketspan vertrek die 28ste September na die KFC Punt krieketfees.
Die krieketspan vertrek die 28ste September na die KFC Punt krieketfees waar daar ongeveer 24 spanne gaan deelneem. Dit is Hoërskool Strand se 8ste jaar van deelname. Die span speel…

















