)

Bergfiets is Hoërskool Outeniqua se trots

Op 15 September het die Kwaggas deelgeneem aan die 2018 Eden Spur Skole Bergfiets Liga. Kwaggas het met ‘n volle 103 punte gewen, wat ‘n uitsonderlike prestasie is. Hulle is ongelooflik trots op hul harde werk en deursettingsvermoë.

Die eerste span word voorspoed toegewens vir hul deelname in die finaal op 5 Oktober.

Groepfoto bo: Agter vlnr: Mia Bester, Jonatan van Jaarsveldt, Tristan Nortje(Kaptein), Sean van Niekerk,Christiaan Hattingh, Nelis du Plessis, Christiaan Swanepoel.

Middel vlnr: Marlie Blom, Alissa Coetzer, Charissa van Dyk(Afrigter), Adriaan Venter, Anina van Tonder(Afrigter), Sorina Venter, Louis Fourie.

Voor vlnr: Gordon Murray, Ruben Henning, Andre Roode, Dehan Nagel

Groepfoto links: Die Kwagga deelnemers het gees!
Louis Fourie, Christiaan Swanepoel, Christiaan Hattingh, Nelis du Plessis, Sean van Niekerk, Anina van Tonder (Afrigter), Charissa van Dyk (Afrigter)

 

 

 

 

Foto links: Christiaan Hattingh (links) was 1ste en Nelis du Plessis 2de in hul onderskeie ouderdomsgroepe.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Foto links: Trotse afrigters van die Kwagga bergfiets sterre : Charissa van Dyk en Anina van Tonder.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal