)

Dassie presteer by 2018 Taalbond-eksamen

Sunica Tesner, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die top 20 (juniors) van die SA Taalbond Tweetaligheidseksamen. Leerders van regoor Suid-Afrika neem aan hierdie eksamen deel. Sunica is ook die toppresteerder in graad 9.

Die SA Taalbond is ’n organisasie wat sedert 1953 jaarliks ’n Tweetaligheids-eksamen – in Afrikaans en Engels – vir leerders in hoërskole aanbied. Dit is die enigste geleentheid vir leerders om hulle tweetaligheid te bepaal en ’n sertifikaat te verwerf wat hul tweetaligheid aandui.

Hierdie is ‘n uitsonderlike prestasie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal