)

Voortrekkers dra by tot gedissiplineerde jongmense

Hoërskool Langenhoven se Voortrekkers het vanaf 24 – 26 Augustus saam met 24 Voortrekkers van die omgewing, onder leiding van Tielman Roos, Riversdal se berge verken.

Hierdie groep het binne drie dae, 36 kilometer gestap. Hulle het by Rooiwaterspruit en die Tolhuis oornag.  Voortrekkers leer die leerders om sterk leiers met integriteit te wees, hulle leer spesifieke vaardighede en ook om selfstandig en verantwoordelik te wees.

Dié staptog is iets wat die Dasse vir lank nog sal koester!

Op die foto vlnr: Tielman Roos, Wiehan Rall, Esmé de Wet, Janke Heenop, Magdel Barnard en Miquel D’Emiljo.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal