)

Hoërskool Langenhoven ruiters in WP-span opgeneem

Zoë Heyns, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder, het vanaf 9 tot 12 Augustus te George, aan die SANESA Wes-Kaap perdrykampioenskappe deelgeneem, en goed presteer.

Zoë het ‘n tweede, vierde en vyfde plek behaal en Rochelle twee sewende plekke. Beide word in die WP-span opgeneem en kwalifiseer om aan die nasionale kampioenskappe later vanjaar te gaan deelneem.

Hier verskyn Zoë Heyns (links) en Rochelle Janse van Rensburg (regs).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal