15 Leerders van Hoërskool Langenhoven het op Donderdag, 21 September na België vertrek. Die dasse gaan vir 17 dae deel van ‘n uitruilprogram met ‘n skool in België wees.
Die Belge het in Maart ‘n besoek in Suid-Afrika afgelê.
Mevv. Smith en Riekert vergesel die groep.