)
Ligbron skuts neem deel aan Prysskiet 6

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het gedurende verlede week, vanaf Maandag tot Saterdag, 8 tot 13 Julie aan die prysskiet 6 kompetisie deelgeneem wat in Ermelo…

Hoërskool Strand Hokkie teen Engelse toerspanne

Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste spanne het verlede week reeds teen van die Hoërskool Strand-spanne gespeel. Hockerhill College ‘n Gemengde A/B-netbalspan van die o/14,…

Hoërskool Strand Rugby teen Engelse toerspanne

Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste 2 spanne het hierdie week reeds teen van Hoërskool Strand-spanne gespeel. Ols Swinford Hospital School vs Strand Die onder…

Hoërskool Strand Netbal teen Engelse toerspanne

Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese Netbal, Hokkie en Rugby-toerspanne. Die eerste 2 spanne het hierdie week reeds teen van die Strand-spanne gespeel. Foto bo: Mount St Mary’s…

Klein, maar getrein!!

Dewald Duvenage, ‘n Gr. RR maatjie van Laerskool Stulting in Humansdorp, het so flink gevorder met gimnastiek dat hy na ‘n volgende vlak bevorder het. Stulting is geweldig trots op…

Stulting Primary: wind, rain and hot chocolate

The bunny class (Gr. R & RR) of Stulting Primary School, celebrated winter with some hot chocolate and eating freshly popped popcorn. All dressed in winter clothes! Pictured above: The bunny…

Laerskool Stulting se Barmhartige Samaritaan

Soos elke jaar, borg Mnr. Christie Meyer Laerskool Stulting se atletiek rekords tydens die interhuis-atletiek. Bryan Katoo het 3 rekords (Verspring, Hoogspring en 80mH) verbeter en Merwe van der Merwe…

Laerskool Stulting se Anrico presteer in skaak

Anrico Moolman, ‘n gr.3 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het ‘n 2de plek ontvang tydens ‘n onlangse skaakwedstryd. Hy is gekies om deel te neem aan ‘n geslote toernooi…

Laerskool Stulting toer na Oudtshoorn

Die afgelope week was dit alweer toertyd vir Laerskool Stulting van Humansdorp se netbal- en rugbyspanne. Met ‘n bus stampvol opgewonde leerders het die lang pad na Oudtshoorn voorgelê. Die…

GLENWOOD HIGH RESULTS VS HTS MIDDELBURG

Sport Fixtures v HTS Middelburg 2019 1st Team Golf won 4-0. 1st Team Squash won 5-0. 1st Team Tennis lost 1-7.

GLENWOOD HIGH VS HTS MIDDELBURG RESULTS

Sport Fixtures v HTS Middelburg 2019 Rugby 1st won 29-22 2nd won 28-25 3rd won 22-14 4th won 50-7 U16A won 23-14 U16B won 19-12 U15A lost 14-17 U15B won…

Hoërskool Monument Krieket

Monnas se 1ste-Krieketspan na NWU-Wintertoernooi. Monnas vs Montana (45 Boulbeurt wedstryd) Dylan Lues 117 lopies Wen met 2 lopies Monnas vs Potch Volkies (Tydkrieket) Dylan Lues 48 lopies Riaan Delport…

Hoër Jongenskool Paarl Landloop

16 atlete van HJS het Woensdag aan die landloopbyeenkoms by Paul Roos deelgeneem. Die juniors het posisies 2 3 5 6 7 en 9 beklee. Die seniors het posisies 3…

Hoërskool Monument Ben Vorster o.15 Krieketweek-uitslae

Dag 1 Monnas vs Waterkloof Monnas 156/10 na 23 beurte Dean Pawson teken 45 lopies aan Dylan Pienaar teken 26 lopies aan. Waterkloof 157/3 na 27 beurte Dean Pawson 2…

Brackenfell High School excel at UCT Mathematics Olympiad 2019

Brackenfell High School is proud to announce that Philip Loubser and Anthony Oosthuizen represented their school at the UCT Mathematics Olympiad 2019. Philip and Anthony were amongst the top 30…

Erries rugbyspelers wys staal by Mpumalanga-week

Vanaf 25 tot 29 Junie het CJ van Huyssteen van Hoërskool Ermelo vir die o/15A-Pumaspan in Vanderbijlpark gespeel. Hulle het al drie hulle wedstryde gewen en is as wenners van…

Erries rugbyspelers wys staal by Bokkie-week

Tydens die Junie-vakansie het 16 van Hoërskool Ermelo se rugbyseuns aan die bekende Bokkie-week te Naboomspruit deelgeneem. Altus Boshoff, Adriaan Davel, Arnau Champaud, Marco Boshoff en Zian Kotze was deel…

HOËRSKOOL PUNT NETBAL LEWER SA O/17-NETBALSPELER

Carmel Treurnicht van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SA o/17-netbalspan, wat later hierdie jaar aan die Internasionale netbaltoernooi in Zambia gaan deelneem, ingesluit. Die Visse is baie trots…

Hoërskool Brackenfell leerder presteer by 2019 De Beers English Olympiad

Baie geluk aan Simoné Smit, ‘n matriekleerder van die Hoërskool Brackenfell, wat die 10de plek behaal het in die FAL-afdeling in die 2019 De Beers English Olympiad. Brakkies is supertrots…

Erries gekies vir Hoëveld-tennisspan

Hoërskool Ermelo is besonder trots op Rynard Herholdt en Alana Leibbrandt wat vir die finale Hoëveld-tennisspan (Interdistriktespan) gekies is. Rynard is gekies as die nommer een speler vir die o/15-seuns…

EHS-seunshokkie vaar goed Mpumalana-toer

Edrich Beyer van Hoërskool Ermelo, is aanvanklik vir die o/15-seunshokkie-bokkiespan gekies, maar is net voor die vakansie na die o/16B- Mpumalangaspan opgetrek. Dié span het aan ‘n toernooi te Jeppe…

EHS-seunshokkie presteer by Bokkie-week

Tydens die Junie-vakansie is Gedeon Boersema en Christian Venter van Hoërskool Ermelo, in die o/15-seunshokkie se bokkiespan ingesluit. Die span het aan ‘n toernooi in Naboomspruit deelgeneem. Hulle het nege…

Union High School Scouts show dedication

Union High School, Graaff-Reinet, learners, James Potgieter, Corniel Vorster and JJ Liebenberg, together with 29 Scouts from Gauteng, attended and passed a 10-day Weston Patrol Leader Training Course (PLTU) held…

Hoërskool DF Malan hokkie-meisies presteer

Baie geluk aan Hoërskool DF Malan se hokkiemeisies wat so goed teen toerspanne van Groot Brittanje, Hockerill School, gevaar het. DF Malan o.14 B het 2-0 gewen en DF Malan…

Hoërskool DF Malan netbalspanne presteer

Hoërskool DF Malan se o.14 A-, o.15 A- en o.15B-netbalspanne het gister vir Hockeril Hoërskool uit Engeland by DF Malan verwelkom. DF het al die wedstryde oortuigend gewen. Hier is…

Westering High School Drama committee

Westering High School Drama stars have been so busy! They have finally managed to get our committee together for a photograph! Westering is proud to introduce their Drama committee: Yibanathi…

Hoërskool DF Malan leerder presteer by Nomads SA Girls Golf Championships

Anita Chen van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Nomads SA Girls Golf Championships in Orkney. In die B-Afdeling maak sy dit tot in…

WORCESTER GIMNASIUM TOUTREKKERS PRESTEER

Die volgende Toutrekkers van Worcester Gimnasium het medaljes verwerf by die Klub- en Wes-Kaap Kampioenskappe. Klub Kampioenskappe te Breërivier Ane Snyman: Silwer – 500kg o.23 + 500kg Yolanda Van Deventer:…

Hoërskool Ermelo dogtershokkie presteer

Erries se dogtershokkie het uitstekend presteer in die Mpumalanga- en Bokkiespanne! Mpumalanga o/14: Die o/14A-span word verteenwoordig deur Inge Greyling en Jaclyn Venter. In die finaal speel hierdie span teen…

Leerder van EHS-Musieksentrum presteer uitstekend

Tamar Randell, ‘n leerder van die EHS-Musieksentrum, is onlangs vereer met ‘n toekenning van Unisa vir ‘n besondere prestasie in musiek. Sy is die ontvanger van ‘n Hennie Joubert-merieteprys wat…

EHS groet ‘n Legende

Hoërskool Ermelo het aan die einde van die tweede kwartaal afskeid geneem van Me. Marguerite Jacobsz na haar bykans 39 jaar in die onderwys. Marguerite het haar musiekonderrig-loopbaan in 1980…

Union High School Shottists on target in Uitenhage

Two Union High School shottists travelled to Uitenhage on Saturday, 6 July, to participate in the 2019 Eastern Province Classic Championship at the Koedoeskloof shooting range outside Uitenhage. They carded…

Hoërskool Strand SA Korfbal

Die SA-korfbaltoernooi het onlangs plaasgevind. Die volgende spelers van Hoërskool Strand is in verskeie spanne opgeneem: • Mev Lorraine Verwey is in die SA A-korfbalspan opgeneem • Tara Venter, Minke…

Hoërskool Strand leerder doen kursus by Two Oceans akwarium

Martin Theron, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Strand, is weereens vanjaar gekies om aan die gesogte kursus wat by die Two Oceans akwarium aangebied is, deel te neem. Hy het…

Worcester Gimnasium musikant slaag Unisa eksamen met lof

Worcester Gimnasium se begaafde musikant, Ying-Shan Tseng, het weereens vanjaar in haar Unisa-eksamens uitgeblink. Sy slaag haar Unisa Graad 8 klavier-eksamen met Lof 92% en 90% vir haar Unisa Graad…

Hoërskool Oudtshoorn leerder neem deel aan Talent America

Quintus Viljoen het gedurende die afgelope Junie-vakansie aan die internasionale kampioenskappe van Talent America, as deel van die Springbokspan van uitvoerende kunste, in die New York deelgeneem. Hy het in…

Liggies opgeneem in onderskeie AVS Nasionale-spanne

Baie geluk aan die agt leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat na afloop van die 2019 Bokkieweek gekies is vir die onderskeie Nasionale AVS-spanne. Die volgende seuns is…

Hoërskool Hans Moore musiekleerders skitter

Drie leerders van die Hans Moore Musiekskool, Benoni, het die Unisa Musiekteorie-eksamen in Junie afgelê en skitterende presteer! Twee leerders slaag met lof. Monique Genis (‘n laerskoolleerder) het 93% behaal…

WORCESTER GYMNASIUM U18 CAPE TOWN HOCKEY FESTIVAL

Worcester Gymnasium’s Boys’ Hockey First Team was once again invited to participate in the prestigious Cape Town International Hockey Festival. It will be held from 10-14 July and will feature…

St Charles College Polar Bear Swim

St Charles Prep School Polar Bear swim took place on the last day of term, with many brave boys swimming and a number of staff nominated to swim! The Polar…

Errie wéér verkies tot o/19-streekspan

Hoërskool Ermelo is trots op Rico Jordan, ‘n graad 11-leerder, wat vir die vyfde opeenvolgende jaar gekies is om in Desember as deel van die o/19-span die Noordoos Mpumalanga-streek Varswater…

Hoërskool DF Malan Matrieks 2019

Hoërskool DF Malan, Kaapstad, wens hul matrieks ‘n uiters suksesvolle, laaste derde skoolkwartaal van hul lewens toe! Mag dit vol liefde, vrede, geluk, hoop, harde werk, toewyding, sport, vriende, familie,…

Hoërskool Kalahari verwelkom nuwe onderwysers

Hoërskool Kalahari, Kuruman, verwelkom twee nuwe onderwysers, mnre De Villiers Goosen (foto bo) en Ettiene Grobler, wat hierdie kwartaal by die skool begin het.  

Paarl Girls’ High learner has been selected to receive Federation colours

Mia Mostert, Grade 8 learner at Paarl Girls’ High (on the right),has been selected to receive Federation colours and compete at the 2019 Hip Hop World Championships in the Netherlands…

Union High School learner completed First Aid Level 3 course

Union High School learner Kelly-Page Scott, Graaff-Reinet, successfully completed a First Aid Level 3 (including CPR and AED) course, hosted by BLS Medical. This is the highest first aid level…

Maragon Ruimsig student excel at Chess

The SA Schools Winter Sports was held in Durban from 1 – 4 July. Kerri-Ann Naicker from Maragon Ruimsig, played in the u/15 girls chess team. The team ranked 1st…

Laerskool Oranje-Noord Gr 7 toppresteerders

Baie geluk aan Laerskool Oranje-Noord se Top 10 Gr 7’s vir die tweede kwartaal.  

Laerskool Oranje-Noord maak hul Top-presteerders bekend

Laerskool Oranje-Noord van Upington het hul Graad 5’s se Top 10 presteerders van die 2de kwartaal bekend gemaak. Baie geluk slimkoppe!

Longacres Privaatskool neem deel aan NMA ISKA SWD Classic

Twee van Longacres Privaatskool in Langebaan se studente het die naweek van 8-9 Junie aan die NMA ISKA SWD Classic te George deelgeneem in die skopboks afdelings. Tristan Moore (Bruin…