)

Longacres Privaatskool neem deel aan NMA ISKA SWD Classic

Twee van Longacres Privaatskool in Langebaan se studente het die naweek van 8-9 Junie aan die NMA ISKA SWD Classic te George deelgeneem in die skopboks afdelings.

Tristan Moore (Bruin belt) het twee goue medaljes verower in Points en Continuous onderskeidelik.

Gabriella van Rooyen (Beginner) het aan haar eerste toernooi deelgeneem en ‘n silwer en 2 brons medaljes verower in onderskeidelik Points, Continuous en Xtreme Kicking.

Longacres as skool en hulle klub is baie trots op hulle en veral in die toepas en uitleef van die waardes en dissipline van die sport.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal