Gedurende die afgelope vakansie het die fotografie leerders van LAPS, Langebaan, die geleentheid gehad om fotos vir die eisteddfod te gaan neem by Thali Thali.
Dit was ‘n lekker dag wat die kinders baie geniet het.
Longacres wil net dankie sê vir Thys en Amalia van Niekerk wat die dag vir hulle moontlik gemaak het.