)
Longacres privaatskool fotografieleerders

Gedurende die afgelope vakansie het die fotografie leerders van LAPS, Langebaan, die geleentheid gehad om fotos vir die eisteddfod te gaan neem by Thali Thali. Dit was ‘n lekker dag…

St Andrew’s School for Girls student in Ekurhuleni dressage team

Gabriella Jasson and Eclipse qualified for the Ekurhuleni dressage team and won the Junior Novice Championship at the Gauteng Dressage Championships this weekend. Well done, Gabriella!

Westville Boys’ High learner Captain of the SADSAA U19 Blue Team

Congratulations to Seth van den Berg from Westville Boys’ High, Durban, who was once again chosen as the Captain of the SADSAA U19 Blue side to represent South African Deep…

Hoërskool Strand leerders in SA-korfbalspanne opgeneem

Die SA-korfbaltoernooi het gedurende die week van 24 Junie tot 29 Junie plaasgevind. Die volgende spelers is in die onderskeie Suid-Afrikaanse spanne opgeneem: mev. Lorraine Verwey is in die SA…

Paarl Girls’ High learner qualified for Western Cape 2019 SC Championships

Abigail Kotze, grade 4 learner at PGHS, qualified for Western Cape 2019 SC Championships. This 9 year old girl achieved 3 x PB’s, 2 x Level 3 qualifying times. Abi…

Westville Boys’ High School part of SA High Schools CFO Case Study Competition

7 High Schools in South Africa produced 13 of the Top 20 teams for this 2019 edition of The CFO Junior Case Study Competition. Huge Congrats to: • Westville Boys’…

St Andrew’s School for Girls U15 girl part of SA Badminton team

St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, wishing Taniel Stroud, grade 8, all the best as she travels to Abidjan, Côte d’Ivoire as part of the South African U15 Badminton team…

Laerskool Oranje-Noord leerders by Techno-week

Laerskool Oranje-Noord van Upington se Gr 5 en 6 leerders is tans besig met TechnoWeek, aangebied deur Felix Spies en Heine Kulsen van Split Second Science. Die “Mindstorm Lego Blocks…

Hoërskool Punt Netbal presteer

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se Netbalspelers het goed die afgelope seisoen goed gevaar. Die 0/14 eindig 2de en ontvang ‘n silver medalje, 0/15 eindig 4de algeheel, 0/16 kry goud en 0/18…

St Andrew’s pupil take part in an international dance competition in Portugal

Congratulations to grade St Andrew’s School for Girls, grade 11 pupil, Fabiana Cimato, who was selected to take part in an international dance competition in Portugal. She will also be…

St Andrew’s School for Girls U.18 Action Hockey

Congratulations to Olivia Ostermeyer, grade 8, from St Andrew’s School for Girls inBedfordview, who has qualified for the under 18 Eastern’s action hockey team and will play in the IPT’s…

Glenwood High sailors took part in MSC Week

The Glenwood High School sailors from Durban, took part in MSC Week 2019 sailing aboard Container World Callenge in the L26 division. The boat was skippered by Keyuren Maharaj and…

Hoër Meisieskool Paarl Netbal

Hoër Meisieskool Paarl is goed verteenwoordig by die Interdistrik netbaltoernooi die naweek. HMS se meisies wat deelgeneem het, is Phia Kotze, Rochelle Rijnsburger, Carla Ferreira, Hannah Gildenhuys, Kaylee Carstens, Zemke…

Park Town Boys’ High Hockey ITP Tournaments

A summary of Park Town’s boys on their respective Hockey IPT tournaments these holidays: U18A finished 5th. U18B won their section and were granted promotion while Cameron Le Forestier was…

Hugenote Hoërskool leerder roei sy pad oop na Wêreldkampioenskap

Bartho Visser (Graad 12) van Hugenote Hoërskool, Wellington, het die vakansie deelgeneem aan die SA Marathon Kampioenskap in Gauteng. Hy het met sy K2-spanmaat ‘n silwermedalje gewen. Hulle is gekies…

Hoërskool Waterkloof Tennis Growthpoint Super 8

Amonette Theron van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het aan die Gauteng Central-afdeling van die #Growthpoint Super 8 deelgeneem. Die uitslag is as volg: Finaal (meisies) – Vrouedubbels: Maja GLEDIC (GC) /…

Hoërskool Kalahari: Rugby Akademie week

Die Rugby Akademie week van 1 tot 6 Julie te Grey College in Bloemfontein het ten einde gekom. Jacques Erasmus en Hansie Fourie van Hoërskool Kalahari het tydens dié week…

Hoërskool Nelspruit se 3de kwartaal lewer vele aktiwiteite op

Dit was ‘n baie besige tweede kwartaal en die Nellies het op verskeie gebiede goed presteer. Die derde kwartaal gaan nog vele wintersport, krieket, swem en kultuur-aktiwiteite oplewer. Ons sien…

Hoërskool Durbanville leerder skitter in swem

Rikus Saaiman van Hoërskool Durbanville, het die Junior Victor Ludorum met 166 punte in die naweek se “Western Cape Aquatics Short Course Champs 2019” gewen. Hy het 6 beste tye…

Hoërskool Strand: Hokkie – interprovinsiale toernooi D.16B

Die onder 16 B Boland IPT-meisies-hokkiespan het die finaal van die B-seksie, wat vanaf 24-29 Junie in Pietermaritzburg plaasgevind het, gewen. Jadyn Engel van Hoërskool Strand was deel van hierdie…

Hoërskool Tygerberg rugbyspelers presteer by WP Akademieweek XV

Met Hoërskool Tygerberg se twee manne by die WP Akademieweek XV gaan dit baie goed! Hulle wen hul eerste wedstryd 41-17! HD Stemmet word aangewys as “Man of the Match”…

Ligbron Akademie vs BVHS

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Maandag, 8 Julie, die gasheer vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se sportspanne. Die vriendskaplike wedstryde dien vir beide skole as voorbereiding vir die Virsekerbeker-…

Brackenfell High School at Western Cape Schools Netball Inter-district Tournament

Congratulations to Chloe Smith, Nokwazi Michwebane, Chrize Boonzaier, Camila Nkhama, Nurah Hannibal, Saskia Smit, Kyra Judd, Amore Groenewald and Mariam Ndjadi from Brackenfell High School in Cape Town. They are representing…

Hoërskool Punt Netbalspelers by toernooi in Wellington

Hoërskool Punt, Mosselbaai, is baie trots op hul netbalspelers wat by die Interprovinsiale toernooi in Wellington deelneem.

Hoërskool DF Malan WP Netbalspelers neem deel by Interdistrikstoernooi

Hoërskool DF Malan se WP (“Cape Town High School”) netbalspelers neem Vrydag en Saterdag in Wellington deel aan die Interdistriktoernooi vir die 2 WP-spanne (Doves en Disas). Me. Megan Gossmann…

Union High School Hockey vs Hoër Volkskool Old Girls

As Interschools approaches, so too does the annual hockey match between the Union High School and Hoër Volkskool Old Girls. If you are free on Friday afternoon, 9 August, and…

Paul Roos Gymnasium learner at Commonwealth Chess Championship in India

Alex van der Merwe from Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is making South Africa and PRG proud at Commonwealth Chess Championship in India! Good luck Alex!!

Hoërskool DF Malan: SA o.16 Hokkie Presteer

Baie geluk aan Jené Venter en Anja Nel van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, wat deel is van die suksesvolle WP o.16 B-span wat ‘n silwer medalje by die SA…

Paarl Boys’ High Golf player excel at US North & South Junior Championship

Tyron Snyders from Paarl Boys’ High becomes the 1st South African to win the United States North & South Junior Championship at Pinehurst Resort.

Hoërskool De Aar leerders in o.18 Noord-Kaap Skaakspan

Lihandri Saunders van Hoërskool De Aar is verkies tot die 0.18 Noordkaap Skaakspan. Baie geluk, Lihandri!

St Charles College Blood Donation Clinic

On the last day of term, the South African National Blood Service visited St Charles College, giving staff and boys in the Senior School the chance to donate blood and…

Krugersdorp High: GLRU U18 Rugby Girls Excel

It has been 4 years since the GLRU U18 Rugby girls have won all their games and they did it this year! Well done to the K.H.S. girls and coach,…

Hoërskool Oudtshoorn leerder in Eden o/19 Netbalspan

Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn is deel van die Eden 0/19 netbalspan. Hierdie span het goud gewen by die SA Netbal-toernooi wat by Hoërskool De Kuilen in Kaapstad plaasgevind het.…

Hoërskool Oudtshoorn Drummies presteer

Baie baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn se drummies met hul pragtige uitslae. Dit is die eerste keer dat hul die finale haal in al hul afdelings. Die Struisies is trots…

Hoërskool Oudtshoorn dansers presteer by Dance Sport World Trials

Twee leerders van Hoërskool Oudtshoorn, Courtney en Druwon het ‘n 3de plek behaal in Ballroom en 4de plek in Latin Saterdag by die Dance Sport World Trials. Baie geluk, julle…

Hoërskool Oudtshoorn leerders na Wes-Kaap Interdistrikte Netbal

Hoërskool Oudtshoorn wens hul vyf netbal-meisies sterkte toe met hul vertrek vandag na Riversdal vir die oefenkamp. Daarna gaan hulle na Wellington vir die Wes-Kaap Interdistrikte Netbal-toernooi. Geniet dit, meisies!

Hoërskool Langenhoven se Cara wen Op Die Spel

Cara Serfontein, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf 19 Februarie, opnames vir die Kyknet TV-program, Op Die Spel, gedoen. Hierdie opnames het by Stark Studios, Randburg,…

Laerskool Hartenbos Landsdiens

Laerskool Hartenbos se Landsdiens-leerders het die ‘Map of Africa’ by die Wildernis in die Suid-Kaap besoek.  

Brackenfell High School: WC U14 girls Hockey in semi finals

Best wishes for Brakkies Hockey coach, Lauren Johnstone and her WC U14 girls. They are playing in the semi-finals today against Limpopo.

Hoërskool Strand: Boland D.16 Hokkie presteer

Nia Theron van Hoërskool Strand, het die afgelope week aan die Interprovinsiale Hokkietoernooi vir onder C-meisiespanne in die Paarl deelgeneem. Die Boland D.16-span, waarvan sy lid was, het ‘n silwer…

Hoërskool Outeniqua staan uit by 0/18 Cravenweek

Bennett Nortje (regs) en Tinsley Stuurman van Hoërskool Outeniqua in George, glimlag breed na hul eerste oorwinning teen die Pumas by die o/18 Cravenweek te Grey College, Bloemfontein. Die Kwaggas…

Westville Boys’ High Hockey Players in SA U16 High Performance Squad

Special congratulations to Siya Makhanya and William Gillatt who have been selected for the SA U16 High Performance Squad, following the KZN Coastal’s gold against Western Province at the IPT…

CVO Gromar Rugbyspelers in o/17 Bokkiespan

CVO Gromar Skool van Groblersdal, is trots op hul 0/17 rugbyspelers, Emil Bloemhof, Stiaan Genis en Christiaan van Wyk, wat ingesluit is in die Nasionale Bokkiespan: (Toerspan). Christiaan van Wyk…

Hoër Jongenskool by 2019 Cravenweek

Jacques Rousseau in aksie vir WP vs Boland by die eerste dag van die 2019 Cravenweek.

Hoërskool Waterkloof leerders skitter in Tennis

Chrisjan van Wyk, Wilco Cilliers en Erich Süllwald het aan die Gauteng East Growthpoint Super 8-toernooi vanaf 26 Junie tot 1 Julie deelgeneem. Chrisjan van Wyk het die enkels- asook…

Hoërskool De Aar o/14 Hokkiespelers by Winterspele

Wilmie en Joané van Hoërskool De Aar, is in Durban waar hulle vir die 0.14 Noord-Kaap hokkiespan speel. Hulle neem deel aan die Winterspele.

Hoërskool DF Malan Tennisspelers presteer

Hoërskool DF Malan van Kaapstad is baie trots op Carla Stander en Francé Esterhuyse wat die WP-skolespan teen ‘n OP toerspan verteenwoordig het. WP het die toernooi gemaklik gewen.

Glenwood High run handbag drive for Jes Foord Foundation

We are delighted to announce that Glenwood school has graciously offered to run a handbag drive for the Jes Foord Foundation. We are planning on handing over all handbags and…

Hoërskool Langenhoven se Cara in finaal van Op Die Spel

Cara Serfontein, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf 19 Februarie opnames vir die TV-program, Op Die Spel, gedoen. Hierdie opnames het by Stark Studios, Randburg, plaasgevind.…