Bennett Nortje (regs) en Tinsley Stuurman van Hoërskool Outeniqua in George, glimlag breed na hul eerste oorwinning teen die Pumas by die o/18 Cravenweek te Grey College, Bloemfontein.
Die Kwaggas is in besonder trots op Bennett wat as die kaptein, en Tinsley as die onder-kaptein van vanjaar se o/18 SWD Cravenweek span aangewys is.