)
Willem Postma Primêre Skool verwelkom leerders terug by skool

Vroegoggend, terwyl die maan nog sigbaar was, het die eerste Possies al die skool terrein betree. Gelukkig help die maskers nie net teen COVID nie, maar ook teen die koue!…

Hoërskool Witteberg verwelkom die Gr 11’s terug by skool

“Ons is opgewonde om julle terug te hê na byna 110 dae!” “We are excited to have you back after almost 110 days!” #net1skool VAKKEUSES : GRAAD 10  A:        Verpligte vakke / Compulsory…

Laerskool Thabazimbi: Graad 6 keer terug skooltoe!

Laerskool Thabazimbi se Graad 6 leerders het vanoggend teruggekeer skooltoe na ‘n lang afwesigheid. Laerskool Thabazimbi lê aan die voet van die Ysterberg, Limpopo Provinsie. ‘n Uitstekende klimaat, vooruitstrewende ekonomie,…

Hoër Meisieskool Oranje: Kapteinsbeurt – Grieta Brummer

1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My ouma, Bettas Brümmer, was ’n oud-Oranje en het later by Le Rouxhuis gewerk (’n trofee by Oranje dra haar naam). Ek…

Pietermaritzburg Girls’ High School: Mrs Manor Naidoo

Mrs Naidoo has been a part of our staff for over 40 years. She always has a smile on her face and is always willing to help. She has written…

Hoërskool Solomon Senekal verwelkom leerders en nuwe onderwyser

Met al ons leerders wat môre weer terugkeer skool toe, is dit net die regte tyd om amptelik ook vir mej. WILMARI MULLER by ons Villie-familie te verwelkom. Juf. Wilmari…

Eunice Grade 8 & 9 Virtual Walk

Grade 8 & 9 Virtual Walk! Day 4 results… Grade 9: 9G – 56km 9R – 37km Grade 8: 8L – 1st 8R – 2nd One more day to GO!!!…

Pieter van der Merwe vertel meer van Hoërskool Sentraal

Hoërskool Sentraal is die plek waar jy jou ware menswees kan uitleef. Sentraal bied meer as genoeg ruimte om jou talente optimaal te ontwikkel met top-gehalte onderwysers. Van die beste…

Hoërskool Adamantia Gr 8 Inskrywings 2021

Hoërskool Adamantia, Kimberley, is ‘n skool wat elke leerder vir die toekoms voorberei. Ons is vandag ‘n gerekende skool wie se naam veel wyer strek as die grense van Kimberley en…

Vianka Herbst van Hoër Meisieskool Oranje behaal Top 30 in ‘Nuwe Gesig Kompetisie’

Vianke Herbst, gr. 11-leerder aan Oranje, het die Top-30 finaliste gehaal in die tydskrif SARIE se Nuwe Gesig-kompetisie. Die 30 is bepaal deur die stemme wat hulle op hul verenig…

Pietermaritzburg Girls’ High School learners take on Engine Restoration Challenge

Shivali Sewcharan The Engen Engine Restoration Challenge 2020 and six bright and curious learners from Pietermaritzburg Girls’ High School have decided to take on the task. The learners have been given…

Eunice Grade 8 & 9 Virtual Walk

Eunice High School Grade 8 & 9 Virtual Walk! Day 3… Result Update Grade 9: 1st – 9G 2nd – 9R Result Update Grade 8: 1st – 8L 2nd –…

Hoërskool Witteberg Graad 8 Top 10 Akademiese presteerders

Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graag 11Akademiese presteerders bekend. Akademie is Witteberg se hart en siel. Ons is trots om te sê dat ons onderwysers nie…

Hoërskool Witteberg Gr 9 Top 10 Akademiese Presteerders

Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graad 9 Akademiese presteerders bekend. Hoërskool Witteberg stap die ekstra myl met busroetes op `n Maandag en Vrydag om die leerder…

Hoër Meisieskool Oranje: Skoolgaan by die huis

Die voordele van skoolgaan by die huis is legio. Laat slaap, gewone klere dra, lesse wat gestuur word wat jy in die gemak van jou bed of onder ’n kombers…

Hoërskool Witteberg Graad 10 Top 10 Akademiese presteerders

Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graad 10 Akademiese presteerders bekend. Huis-Witteberg is ons koshuis wat huisvesting bied aan 240 leerders. Die koshuis bestaan uit twee vleuels…

Hoërskool Witteberg Graad 11 Top 10

Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graag 11Akademiese presteerders bekend. Hoërskool Witteberg bied ‘n wye verskeidenheid Kultuuraktiwiteite waarby leerders kan betrokke raak ter verryking van hul kindwees.…

Inge Willemse van Hoërskool Witteberg gee raad aan 2021 se graad 8’s

Liewe Graad 7 leerders Hoërskool Witteberg, die een skool wat nie net nog ‘n gewone skool is nie…maar iets besonders! Hier word elke leerder ‘n plekkie onder die son gegun.…

Eunice Grade 8 & 9 Virtual Walk!

The top three classes for Day 2 ONLY: 9G – 54km 8L – 52km 9R – 46km Eunice High School’s long standing tradition of excellence is the result of our…

El-Rico Klemp van Hoërskool Kroonstad gekies vir IHAA-span

El-Rico Klemp ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Kroonstad (Blouskool) en lid is van die Hoofprint Perdry Klub, is gekies vir die IHAA-span (International Horseback Archery Alliance). Die IHAA bied ‘n…

Hoërskool Witteberg Graad 12 Top 10

Die Witteberg-landskap is deurtrek met oomblikke en geleenthede waarna elke kind droom. Hier is dit vir ons belangrik om die paaie vir jou gelyk te maak, jou rigting te gee…

Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021

    Ons is opgewonde om die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021 bekend te maak. NOORD                        …

Flo Truter sê waarom Hoër Meisieskool Oranje haar skool van keuse is

Liewe graad 7 meisie, Nou staan jy voor ‘n moeilike besluit, watter hoërskool gaan jy kies? Ek onthou dat dit vir my in 2015 ‘n moeilike keuse was, want Bloemfontein…

What did I find at Treverton College?

I never thought … I would live my dream. A few years ago I had to break away from city life to just be able to breathe again. I found…

Eunice High School Grade 8 & 9 Virtual Walk!

Dear young lady… Welcome to our world of diverse and relevant opportunities, where the possibilities for your development are endless. Eunice ladies choose to take on added challenges and apply…

Maroné vertel waarom Hoërskool Sentraal enig in sy soort is

“Hoërskool Sentraal is enig in sy soort. Ek sal Sentraal vir elke graad 7-leerder in Suid-Afrika ten sterkste aanbeveel. Die rede is omdat dié skool soveel geleenthede aan elkeen bied.…

Nights are getting longer and the chill is in the air. While most South Africans are stocking up on hot chocolate, fluffy blankets and warm socks, others will find themselves…

BVHS BEUR VORENTOE, HOËR – ONDANKS COVID-19

Die Top 10 van Gr. 12, 2020 Die klas van 2020 is veel meer as net ‘n storie. Dis ook die verloop van jongmense se drome; die hoop op wense…

THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP

Following a successful run during stages one and two of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…

Hoër Meisieskool Oranje leerder skitter in karate

Vayda du Plessis, gr. 8-leerder aan Oranje, het ’n eerste plek behaal op Karate Vrystaat se kata-kampioenskap wat vanjaar aanlyn aangebied is. Kata is die demonstrasie van bewegings. Vayda (14)…

Hoërskool Nelspruit: Uitdaging #1 Stap of hardloop saam met die Nellies

UITDAGING #1 NHS-Sportburo nooi ieder en elk uit om vanaf Vrydag 3 Julie saam te stap en hardloop. Daar word gepoog om genoeg kilometers bymekaar te maak om deur sewe…

Ligbron Akademie vir Tegnologie: Richie McCaw believe in hard work

Richie McCaw: I don’t believe in magic. I believe in hard work. Die rugbyvelde is leeg en die paviljoene stil, maar die afrigters sit reeds en planne beraam vir die…

Hoërskool Pietersburg Gr 10 en 11 A – L keer terug

Welkom by die nuwe normaal, Pieties! Ons is so dankbaar om nog ‘n groep terug te verwelkom by die skool. Hoe kies jy die regte skool vir jou kind? Hou…

Glenwood High School: Welcome back Gr 8 boys!

Welcome back to our Grade 8 boys on this beautiful day. This morning the sun has risen on a new normal for our Grade 8 boys. Glenwood has ensured that…

Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

Eerstens het ek Hoërskool Witteberg in Bethlehem gekies omdat ek ‘n diverse, Christelike skool gesoek het. ‘n skool wat nie skroom  om uitnemend en vooruitstrewend te wees nie. As jy…

HTS Welkom se matrieks bederf

Hoër Tegniese Skool vir seuns in Welkom is vol dankbaarheid vanoggend. Die onderwysers en matrieks is bederf met n heerlike koppie sop op hierdie koue wintersoggend. n Gesonde liggaam huisves…

MTN/ URB Neem Hoërskool Upington se hand in die COVID-19 tyd

Met die groei in behoefte van leerders om op datum te bly met hul skoolwerk in die grendeltyd het die aanvraag van inligting vanaf Hoërskool Upington se ITSI onderwysplatform stelsel…

Charné Roode vertel waarom Hoërskool Paul Erasmus haar gunsteling skool is

Hoërskool Paul Erasmus (PEHS) in Senekal, is die skool waar almal jou naam ken! Ons is ‘n klein plattelandse skooltjie, maar moenie dat dit jou keer nie! Ons het baie…

Hoërskool Kroonstad verwelkom mnr Chris Butler

Baie welkom by Blouskool mnr. Chris Butler! Mnr. Butler is vanaf 2005 in die onderwys. Hy was voorheen by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Hoërskool Rob Ferreira en Hoërskool Hoopstad werksaam.…

Hoërskool Nelspruit bied O.14 Hokkietoernooi aan

Hoërskool Nelspruit bied met trots aan die vierde o/14 hokkietoernooi vanaf 26-29 Maart 2021. Vir navrae skakel gerus vir mnr. Jaco Smith by jsmith@nelliesh.co.za Nellies Hokkieprestasies: Seunshokkie eindig algeheel vierde…

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher is a school teacher in Middelburg, Mpumalanga. She is a regular participant in three World Transplant Games, where she has won 5 gold medals for long jump, 100m…

Hoërskool Goudveld Gr 12 Top 10

Baie geluk aan elkeen van julle met julle puik uitslae. Ons is baie trots op julle. Gouties bly die beste in alle gebiede. #nr1# Akademie: Goudveld-Hoërskool het altyd akademiese uitnemendheid…

Hoërskool Sentraal – Heropening van skool

Nuusbrief aan die ouers en personeel van Sentraal COVID-19 het ons lewens onherroeplik verander. Ons sal nooit maklik hierdie dae van inperking vergeet nie. Ek deel ’n paar gedagtes met…

Primêre Skool Fichardtpark leerders opgewonde terug by skool

Vlnr: Lenise van der Walt, Janco van der Walt en Quintus Hoffman Die opgewondenheid was baie groot vandag. Fichies kom terug skool toe!  Hierdie Graad R maatjies was sommer baie…

Cornel Saunders van Hoërskool Kroonstad vertel meer oor die skool

Cornel Saunders Bloues is my huis weg van my huis. Die plek wat my gevorm en gemaak het. Van sokkie tot die sportveld, van die klaskamer tot die werkswinkel en…