)

Flo Truter sê waarom Hoër Meisieskool Oranje haar skool van keuse is

Liewe graad 7 meisie,

Nou staan jy voor ‘n moeilike besluit, watter hoërskool gaan jy kies? Ek onthou dat dit vir my in 2015 ‘n moeilike keuse was, want Bloemfontein het baie goeie skole .

Hoër Meisieskool Oranje is ‘n skool met Christelike waardes en die tradisies wat al oor meer as ‘n eeu heen kom . Meer as genoeg geleenthede word by Oranje gebied, nie net vir die top presteerders nie, maar ook vir die onbekende Oranjeniet. By Oranje maak almal saak, of jy goed is in wat jy doen en of jy dit net vir die lekkerte doen, jy maak saak!

Vir die net meisies was ek ook bietjie bang, want ek was die meisie wat pouses saam die seuns rugby of “open the gates” gespeel het. Maar Oranje het my in ‘n dame verander, iets waaroor ek nie een dag spyt is nie .

Die dag wat ‘n meisie vir die eerste keer haar pampoenrok aantrek, word sy nie deel van ‘n skool nie, sy word deel van ‘n familie. Sy word deel van ‘n groep sussies wat saam lag en saam skree, saam huil en ook saam bid .

Gaan kyk gerus na ons aanlyn opedag by http://www.oranjemeisies.co.za/opedag

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal