)

Maroné vertel waarom Hoërskool Sentraal enig in sy soort is

“Hoërskool Sentraal is enig in sy soort. Ek sal Sentraal vir elke graad 7-leerder in Suid-Afrika ten sterkste aanbeveel. Die rede is omdat dié skool soveel geleenthede aan elkeen bied. Dit is ’n top, gebalanseerde skool wat daarna streef om elke leerder se behoeftes, hetsy dit musiek, netbal, rugby, skiet, dans, skerm of voortrekkers, ens. is, te bevredig. Die Hoërskool Sentraal streef daarna om alle leerders optimaal te ontwikkel. Sentraal se misie is om ’n hoë gehalte onderrig aan al die leerders te bied, en ek kan daarvan getuig dat ons onderwysers verseker daarin slaag om net die beste vir ons te bied. Daar word aandag aan elke leerder gegee. Dit maak nie saak wat sy/haar behoeftes is nie. Jy sal jou volle potensiaal bereik.

Ek sal verseker terug verlang na die samehorigheidsgevoel tussen die leerders. Sentraal het soveel bygedra tot die mens wie ek vandag is.”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal