)

Hoërskool Witteberg Graad 11 Top 10

Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graag 11Akademiese presteerders bekend.

Hoërskool Witteberg bied ‘n wye verskeidenheid Kultuuraktiwiteite waarby leerders kan betrokke raak ter verryking van hul kindwees.

Ons het ‘n trotse tradisie van Kultuurprestasies  en beskou die aktiwiteite van kardinale belang in elke leerder se ontwikkeling en vaslegging van kernwaardes.

Ons bied die volgende aktiwiteite:

  • ATKV – Redenaars
  • ATKV – Debat
  • ATKV – Tienertoneel
  • Cantando – Dogterskoor
  • Adiemus – Seunsserenadegroep
  • Eisteddfod
  • Radikale Redenaars
  • TNT & TNT – Band
  • Voortrekkers
  • ATKV – Jeugtak
  • Musiek
  • Dans
  • Kultuurtoer
  • Kultuur Gala – Aand

Hoërskool Witteberg beskik oor uitstekende fasiliteite wat aan die behoeftes van leerders voldoen en sluit die volgende in:

  • Die Lavinia Schabort Kleinteater
  • Drie oefenlokale met klaviere
  • ‘n Kultuurkamer vir Redenaars , Debat en ander byeenkomste.

Leerders wat op `n spesifieke vereiste presteer, mag die kultuurdas aankoop en op sekere dae dra as formele skooldrag.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal