)

Hoërskool Witteberg Graad 10 Top 10 Akademiese presteerders

Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graad 10 Akademiese presteerders bekend.

Huis-Witteberg is ons koshuis wat huisvesting bied aan 240 leerders. Die koshuis bestaan uit twee vleuels slegs vir meisies en twee vleuels slegs vir seuns. Die leerders ontvang daagliks drie maaltye van uitstaande gehalte en die kamers en badkamergeriewe is netjies en luuks. Leerders studeer in hul kamers onder onderwysertoesig en neem verantwoordelikheid vir hul goeie akademiese prestasies.

Die oorsprong van Hoërskool Witteberg se samehorigheid en gees vind in Huis-Witteberg plaas. Hierdie koshuisbrakke leef soos ‘n familie saam en die band is onbreekbaar. As jy een keer die koshuisbrood geproe het, word jy soos ‘n yster groot.

Huis Witteberg bied ook sy dienste aan vir dagskoliere. Hierdie is die perfekte diens om van gebruik te maak indien `n leerder `n vol dag op kampus moet wees. Kom sluit jou skooldag af met `n heerlike bord gekookte kos voor die middagprogram afskop. Hier skep ons ook vir jou `n ruimte waar jy gemaklik kan studeer om te verseker die akademie raak nooit agter nie. Reëlings in die verband kan met die koshuishoof getref word.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal