)

Hoërskool Witteberg Graad 8 Top 10 Akademiese presteerders

Hoërskool Witteberg, Bethlehem, maak met trots die Top 10 Graag 11Akademiese presteerders bekend.

Akademie is Witteberg se hart en siel. Ons is trots om te sê dat ons onderwysers nie skroom om die ekstra myl te stap nie. Witteberg se Wiskunde en Fisiese Wetenskap is weereens vir die soveelste jaar tops in die Vrystaat.

Vir die afgelope 20 jaar spog ons met die meeste top akademiese individuele presteerders in Oos-Vrystaat en nasionale wenners in olimpiades en ekspo’s

In 2017 & 2019 word Witteberg amptelik aangewys as die top Wiskunde -en Wetenskapskool in die Vrystaat.

Witteberg se Excelsus akademie bied Wiskunde & Skeinat ekstraklasse daagliks om te verseker jy kry al die werk onder die knie.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal