)

Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

Eerstens het ek Hoërskool Witteberg in Bethlehem gekies omdat ek ‘n diverse, Christelike skool gesoek het. ‘n skool wat nie skroom  om uitnemend en vooruitstrewend te wees nie.

As jy as graad 7 leerling deel wil word van die Witteberg-familie, kan daar gewaarborg word dat jy as meesterstuk by ons skool se hekke eendag sal uitstap.  In hedendaagse omstandighede, waar die toekoms onvoorspelbaar is, is jou akademiese prestasies van kardinale belang.  Met die beste Fisiese Wetenskap en Wiskunde onderrig fakuliteit in die Vrystaat kan jy nie ‘n fout maak nie, om Witteberg te kies nie.

Leerders word van graad 8 af soos volwaardige volwassenes op die Wittebergkampus hanteer wat jou ten volle sal voorberei vir die lewe na skool.

Vir my persoonlik is my Christelike waardes van uiterste belang en dit is hoekom ek met trots kan sê dat my skool ‘n Christelike skool is, wat dit openlik bely en erken.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal