)

Hoërskool Pietersburg Gr 10 en 11 A – L keer terug

Welkom by die nuwe normaal, Pieties! Ons is so dankbaar om nog ‘n groep terug te verwelkom by die skool.

Hoe kies jy die regte skool vir jou kind?

Hou gerus die volgende aspekte in gedagte:

  • Akademiese standaard: Hoe lyk die matriekuitslae van die afgelope paar jaar?
  • Oorvol klasse: Wat is die maksimum hoeveelheid leerders in ‘n klas?
  • Tegnologie: Maak die skool van gevorderde tegnologie gebruik om akademie op ‘n tiener se vlak aan te bied?
  • Vakkeuses: Bied die skool ‘n verskeidenheid vakke aan om die wêreld daar buite vir jou kind oop te sluit?

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal