)

Charné Roode vertel waarom Hoërskool Paul Erasmus haar gunsteling skool is

Hoërskool Paul Erasmus (PEHS) in Senekal, is die skool waar almal jou naam ken! Ons is ‘n klein plattelandse skooltjie, maar moenie dat dit jou keer nie!

Ons het baie aktiwiteite soos Kultuur, Sport en in Akedemie! Daar is Redenaars, Debat, Revue, Kultuuraand, Talentkompetisies en ‘n Landbouvereniging. By Sport het ons Netbal, Hokkie, Tennis, Rugby, Golf, Sokker en Meisies- en Seuns Krieket! By Akademie het ons vele vakke om in te prestreer, die “straight six”, Geografie, Wiskunde Lit, CAT, IGO/TT, Verbruikers Besigheids en Toerisme!

Paul Roos se onderwysers is puik en gee baie individuele aandag aan leerders om hul volle potensiaal te gebruik in Kultuur, Akademie en Sport!

Ons is ook nou besig by die Landbouvereniging om ons eie groente tuin te stig en hokke aan te bou vir skape! Ons wil leerders die geleentheid gee om uit eie ervaring iets te leer!

PEHS het my gehelp om myself te ontdek om te begin “bloom”  (want ja ek was ‘n late bloomer) hulle het my laat besef watter potensiaal ek het! Ek gaan PEHS baie mis, waar die onderwysers hulle beste gegee het vir my, waar my vriende my ondersteun het, hulle het my omstandighede geken en my steunpilaar geword!

Sonder PEHS sal ek nie die Matriek-leerling kon wees wat ek vandag is nie!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal