)

Laerskool Kruinsig se missie:

Die verskaffing van ‘n gebalanseerde, totale, toekomsgerigte, ekonomies-effektiewe opvoedings– en ontwikkelingsdiens aan die kinders van die ouergemeenskap van ons omgewing en ‘n gesindheid van uitreiking na die breër minder bevoorregte gemeenskap.

Dit wil ons bereik deur:

1          Die onderskrywing van Christelike waardes in al ons aksies.

2          Afrikaans as onderrigmedium te behou, maar ons leerders vaardig te maak in Engels.

3          ‘n Vennootskapsverhouding met ons ouergemeenskap.

4          Die ontwikkeling van ons leerders tot hul maksimum potensiaal.

5          Die ontwikkeling van ons eie opvoeders, deur hulle toe te rus vir die eise van die tyd.

6          Optrede binne die raamwerk van die lands-, provinsiale- en onderwyswetgewing.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal