)
Elsie Coetzer Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Elsie Coetzer Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14B-hokkiespan het verlede week op die Elsie Coetzer Hokkietoernooi in Bloemfontein koning gekraai. Die span het teen skole se o.14A’s meegeding. Oranje se…

SANSSU Top 80 – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer

SANSSU Top 80. Hoërskool Fichardtpark leerder, Anje Blom, het uitstekende prestasies tydens die SANSSU Top 80 byeenkoms behaal. Sy verwerf brons vir 3p asook silwer vir 10m en spog met…

Provinsiale Taekwando toernooi – Trio Primêr leerders skitter

Provinsiale Taekwando toernooi. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, SJ van Rensburg en Aden Jacobs het die naweek aan die Provinsiale Taekwando toernooi deelgeneem. Die toernooi het in Middelburg plaasgevind. Hierdie…

Oranje Hoofnetbalbaan – Groot opwinding by Oranje Meisieskool

Oranje Hoofnetbalbaan. Die Sekondêre Meisieskool Oranje hoofnetbalbaan het ’n blink-nuwe voorkoms! Ná ’n jaar se opknapping- en bouwerk word baan 1 en 2 Donderdag, 11 April, in gebruik geneem. Op…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete presteer

SA Skole Atletiekkampioenskappe. BVHS is baie trots op hul 31 atlete wat tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe asook ASA Kampioenskappe onder die Top 20 plekke verwerf het: Atletiek Medaljewenners: (Alle…

Fichie Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark na proewe

Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark se ‘cheerleaders’ neem op 13 en 14 April aan die SAMCA Nasionale Spanproewe te Johannesburg deel. Die Fichies staan bankvas agter hierdie vyftien leerders! Die span…

Noodhulp – Hoërskool Goudveld Noodhulpsertifikaat

Noodhulp. Twaalf leerders van Hoërskool Goudveld in Welkom het hul Noodhulpsertifikaat vir vlak 1 geslaag. Die leerders is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Skole Tennisspan – Hoërskool Trio

Vrystaat Skole Tennisspan. Twee van Hoërskool Trio, Kroonstad, se tennisspelers, Jaco Kleingeld (0/19) en Tiané Wessels (0/15), is opgeneem in die Vrystaat Skole tennisspan. Jaco en Tiané sal 4 en…

Skole Hokkie – Primêre Skool Naudeville

Skole Hokkie. Primêre Skool Naudeville leerder, Kaydene Keyser, is ingesluit in die Noord-Vrystaat o.13A hokkiespan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

Top 10 Akademiese presteerders – Primêre Skool Naudeville

Top 10 Akademiese presteerders. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul top 10 akademiese presteerders, Grade 4 tot 7, bekend gemaak. Top drie in elke graad: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za…

SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Fichardtpark

SA Skole Atletiekkampioenskap. Nege atlete van Hoërskool Fichardtpark het presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf

ITF J30 Tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché

ITF J30 Tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché leerder, Luise Janse van Rensburg, het vanaf 1 April tot 6 April in Gaborone, Botswana, aan die ITF J30 Tennistoernooi deelgeneem. Die Internasionale Tennis…

EODSA Dansproewe – Hoërskool Jim Fouché

EODSA Dansproewe. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Monique van Niekerk en Joss-Leigh Richards, het aan die EODSA-proewe deelgeneem en is gekies om aan die provinsiale uitdunne deel te neem.…

Raadvoorsitters – Primêre Skool Naudeville

Raadvoorsitters. Primêre Skool Naudeville het huk Raadvoorsitters vir die tweede kwartaal bekegd gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

Tjokkies Rugbydag – Grey Kollege Primêr skitter

Tjokkies rugbydag. Grey Kollege Primêr se o.7 rugbyspanne het aan die Tjokkies rugbydag deelgeneem. Die Grey-manne het hulle kant gebring deur ‘n totaal van agt uit nege wedstryde te wen…

SA Atletiek Kampioenskap 2024 – Truida Kestell presteer 

SA Atletiek Kampioenskap 2024 – Atlete van Truida Kestell Primêre Skool het deelgeneem aan die SA Atletiek Kampoenskap 2024. Dit het plaasgevind vanaf 24-26 Maart te Polokwane. Die atlete het…

St. Mary’s Hockey Festival – Eunice girl Excels

St. Mary’s Hockey Festival. Eunice Girls’ High School participated at the St. Mary’s Hockey Festival hosted by St. Mary’s DSG Kloof, Johannesburg. As the St.Mary’s Hockey Festival drew to a…

SA Skole Atletiekkampioenskap 2024 – Hoërskool Jim Fouché

SA Skole Atletiekkampioenskap 2024. Hoërskool Jim Fouché se atlete het weereens bewys waartoe hulle instaat is tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap 2024 in die Paarl. Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za…

Spring online Exhibition – Primêre Skool Naudeville

Spring online Exhibition. Taylene van Alphen, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 21 Maart aan die “Let’s welcome Spring with ONLINE EXHIBITION “Children paint and draw Spring” 2024″…

Level 1 Gala – Laerskool Truida Kestell presteer

Level 1 Gala. Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die level 1 gala deelgeneem. Prestasies behaal: Ander Truida Kestell leerders wat deelgeneem en baie goed gevaar het by…

SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché

SA Skole Atletiekkampioenskap. Twee atlete van Hoërskool Jim Fouché het puik presteer by die SA Skole Atletiekkampioenskap in die Paarl. Bertie Cruywagen pronk met 1 goue en 2 silwer medaljes.…

SA Atletiekkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Atletiekkampioenskap. ‘n Maand gelede het twee Oranjeniete die 1ste plek op die Vrystaat-kampioenskap gedeel. Vrydag, by die SA Atletiekkampioenskap was hulle weer die eerste twee atlete oor die eindstreep!…

SA Tweekamp Kampioenskappe – Welkom Gimnasium

SA Tweekamp Kampioenskappe. Welkom Gimnasium leerder, Shyenne Laubscher, het deelgeneem aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Bloemfontein op 30 Maart. Shyenne behaal die volgende plekke vir Dogters o/17: Hardloop: Toyota…

Wesgrow Sentrale Skole Sport – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Wesgrow Sentrale Skole Sport. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspanne het teen Hoërskool Trio van Kroonstad meegeding tydens die Wesgrow Sentrale Skole Sport. Uitslae: o/14A, 15A, 16A speel teen Trio op…

Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne – Hoërskool Fichardtpark

Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne. Ses leerders van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in verskeie Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf

Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Trio

Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. Twaalf leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad is deur is na die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade: Congratulations to the following twelve learners from Trio…

Waterkloof Netbalfees – Hoërskool Witteberg o.14A

Waterkloof Netbalfees. Die O/14A netbalspan van Hoërskool Witteberg het ‘n ongelooflike vertoning gelewer tydens die Waterkloof Netbalfees. Die fees het vanaf 21 tot 25 Maart in Pretoria plaasgevind. Die span…

SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap – Primêre Skool Jordania

SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap. Primêre Skool Jordania in Bethlehem se atlete het skitterend presteer tydens die SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap. Die kampioenskap het in Pietersburg, Limpopo, plaasgevind. Drie van Jordania…

Western Mounted Games – Hoërskool Witteberg

Western Mounted Games. Mignon Thomas, leerder van Hoërskool Witteberg, het uitstekend presteer by die Western Mounted Games in Parys. Die Western Mounted Games-toernooi wat 30 en 31 Maart in Parys…

ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg

ECHS Hokkietoernooi. Hoërskool Witteberg is trots om die uitmuntende prestasie van hul onder-14A seuns- en meisie-hokkiespanne by die onlangse ECHS-Hokkietoernooi. Die toernooi het vanaf 25 tot 28 Maart in Bethlehem…

SA Tweekamp – Hoërskool Trio spankapteine

SA Tweekamp. Twee leerders van hOërskool Trio in Kroonstad, Charmae Donald en Ernst Eloff was die spankapteine van die NFS-Tweekampspan gedurende die naweek by die SA-tweekamp kampioenskap. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Well Done Function – Hoërskool Witteberg presteer

Well Done Function. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, presteer uitmuntend as ‘n voorste onderwysinstelling in die TMED-distrik. Die onlangse bekendmaking, tydens die Well Done Function. dat die skool as die ‘Top Urban…

South African Regional Gala – Grey College

South African Regional Gala. Boys from Grey College represented their swimming clubs at the Level 2 and 3 South African Regional Gala Championships during the holidays. They received various medals.…

Mej Junior SA 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje Spog

Mej Junior SA 2024. Monet Meyer, matrikulant van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het nóg ’n skoonheidstitel agter haar naam geskryf, Mej Junior SA 2024. Monet is einde Maart…

All Girls Tennis Festival – Primêre Meisieskool Oranje

All Girls Tennis Festival. Primêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het meegeding by die All Girls Festival. Die span het uitstekende tennis gespeel en al hul wedstryde gewen. Die span…

Vrystaat Vroue o.21 hokkiespan – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Vroue o.21 hokkiespan. Juffrou Casey-Jean Terblanche van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is verkies as assistent-afrigter van die Vrystaat Vroue o.21 hokkiespan. Sy is ook Witteberg se hokkiehoof en rig…

JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer

JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne het by verskeie toernooie presteer. O.16A Hokkieseuns – Hierdie JF hokkie span het tweede geëindig in die ECHS-toernooi vanaf 30 Maart tot 2…

JF Beheerliggaam – Hoërskool Jim Fouché

JF Beheerliggaam. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die lede van die JF Beheerliggaam vir die volgende drie jaar bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf

Vrystaat Tennisproewe – Hoërskool Goudveld

Vrystaat Tennisproewe. Twee leerders van Hoërskool Goudveld in Welkom, Xandri Britz en Vanessa Wasyliszyn het aan die Vrystaat Tennisproewe deelgeneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Die SA Skole Atletiekkampioenskappe vind vanaf 3 tot 6 April in die Paarl plaas. Twee van Fichies se atlete, Ruan Kriel en Malan van Rensburg, het die…

Atletiek SA byeenkoms – Hoërskool Jim Fouché presteer

Atletiek SA byeenkoms. Hoërskool Jim Fouché atlete, Bertie Cruywagen, Danny Melaat en Danell Oelofse het die afgelope vakansie presteer by die Atletiek SA byeenkoms. Die byeenkoms is vanaf 21 tot…

Growthpoint Junior Regional Squash – Eunice High School

Growthpoint Junior Regional Squash. Vivienne van der Schyff, Grade 9 learner from Eunice High School in Bloemfontein, came 2nd in the .U17 Johannesburg Growthpoint Junior Regional Squash Tournament. Brianna Robinson…

ECHS Hokkie Toernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

ECHS Hokkie Toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogters o.16A hokkiespan het aan die ECHS Hokkie Toernooi deelgeneem in Bloemfontein. Daarna het die uitspele begin en BVHS speel teen Hoër Volkskool…

Level 2 Gala – Grey College Primary learner excels

Level 2 Gala. Grey College Primary learner, Petrus Swart, took part in the Level 2 gala, held at the Karen Muir Swimming Pool in Kimberley from 26 – 28 March.…

Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Goudveld atlete in span

Vrystaat Atletiekspan. Agt atlete van Hoërskool Goudveld in Welkom is ingesluit in die Vrystaat Atletiekspan. Twee van die afrigters van die span is ook van Gouties. Die atlete gaan vanaf…

NKT Waterberg Pathways Rugbytoernooi – Grey Kollege

NKT Waterberg Pathways Rugbytoernooi. Grey Kollege se Peaches (o.19C) het aan die NKT Waterberg Pathways Rugbytoernooi in Nylstroom deelgeneem. Die span is aangewys as die span van die toernooi. Clements…

Vrystaat Swemspan – Primêre Skool Universitas

Vrystaat Swemspan. Twee swemmers van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Corné Liversage en Luan Potgieter, is gekies as deel van die Vrystaat Swemspan. Hierdie twee manne gaan later hierdie maand…

St Stithians Squash Festival – Eunice High School

St Stithians Squash Festival. Eunice High School’s squash team is safely back in Bloemfontein after a wonderful St Stithians Squash Festival. Results: The Eunice team also won the sought-after Spirit…

Nomads Hockey – Grey College U14 and U16

Nomads Hockey. Well done to Grey College U14A hockey side that won 5 out of 5 games at the recent u14 Nomads held by Hilton College near Pietermaritzburg. They were…