Vrystaat Vroue o.21 hokkiespan. Juffrou Casey-Jean Terblanche van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is verkies as assistent-afrigter van die Vrystaat Vroue o.21 hokkiespan.
Sy is ook Witteberg se hokkiehoof en rig ook die skool se 1ste span hokkie-dogters af.
Die toernooi vind plaas vanaf 28 April tot 4 Mei in Kaapstad.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf