)

JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer

JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne het by verskeie toernooie presteer.

O.16A Hokkieseuns – Hierdie JF hokkie span het tweede geëindig in die ECHS-toernooi vanaf 30 Maart tot 2 April. Die volgende 0/16A-hokkieseuns het in onderskeie wedstryde as speler van die wedstryd aangewys: Eben Sander, Matthew van Zyl en Jayden Barlow. Eben was twee keer speler van die wedstryd en hy is ook aangewys as die beste speler van die toernooi.

Uitslae:

  • JF wen teen Hoër Volkskool Potchefstroom: 2 – 0
  • JF wen teen Sutherland High School: 2 – 0
  • JF gelykop teen Potchefstroom Gimnasium: 0 – 0
  • JF gelykop teen Midstream College: 0 – 0
  • JF verloor teen Hoërskool Dr. Malan: 0 – 1

Semi-finaal:

  • JF wen teen Potch Gim: 2-0

Finaal:

  • JF verloor teen Midstream College: 1-2
JF se o.16A spelers van die wedstryd: Matthew van Zyl, Eben Sander en Jayden Barlow

O.16A Hokkiedogters – Hierdie JF hokkie span het derde in die ECHS-toernooi (30 Maart – 2 April) geëindig.

Uitslae:
  • JF wen teen Hoërskool Upington: 1-0
  • JF wen teen Hoërskool Ladybrand o/16B: 4-0
  • JF wen teen Midstream College: 5-0
  • JF wen teen Hoërskool Randburg: 1-0
  • JF wen teen Potchefstroom Gimnasium: 1-0
  • JF gelykop teen Midstream o/15A: 2-2
  • JF gelykop teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool: 0-0
  • JF gelykop teen Hoër Volkskool 0-0

Vyf o.16A-hokkiedogters is in onderskeie wedstryde as speler van die wedstryd aangewys: Chenique Erasmus, Masego Phala, Tahné Goosen, Angelise Smith en Suné Marais.

O.16A Hokkiedogters

O.18B Hokkieseuns – Hierdie span het by die Michaelhouse Hockey Festival (22 – 25 Maart) deelgeneem

Uitslae:
  • JF verloor teen Maritzburg College: 0 – 9
  • JF verloor teen Falcon College: 0 – 4
  • JF wen teen Cornwall Hill College: 1 – 0
  • JF verloor teen St. Charles College: 0 – 2
  • JF St. Davids Marist 0 – 4
O.18B Hokkieseuns

O.18A Hokkiedogters – Hierdie span het deelgeneem aan die UHS Hockey Festival (21 tot 24 Maart)

Uitslae:
  • JF wen teen Hoërskool Nico Malan: 4 – 0
  • JF wen teen Union invitational: 4 – 0
  • JF wen teen Hoërskool Dirkie Uys: 7 – 0
  • JF verloor teen Union High School: 0 – 1
  • JF verloor teen Hoërskool Framesby 0 – 3

Die span eindig algeheel vierde na afloop van die UHS Hockey Festival.

O.18A Hokkiedogters

O.18A Hokkieseuns – Hierdie span het deelgeneem by die Michaelhouse Hockey Festival (22 – 25 Maart).

Uitslae:
  • JF wen teen Midstream College: 2 – 1
  • JF wen teen Hoër Volkskool 7 – 0
  • JF verloor teen Michaelhouse: 2 – 3
  • JF speel gelykop teen Hoërskool Linden: 1 – 1
  • JF verloor teen. Ashton College: 1 – 2
  • JF wen teen Bishops Diocesan college: 4 – 1
O.18A Hokkieseuns

O.16B Hokkiedogters – Hierdie span het deelgeneem aan die ECHS-toernooi (30 Maart – 2 April).

  • JF verloor teen Hugenote Kollege o/16A: 0 – 3
  • JF verloor teen Midstream o/15A: 0 – 2
  • JF verloor teen Queenstown High o/16A: 0 – 1
  • JF verloor teen Hoërskool Duineveld o/16A: 0 – 1
  • JF speel gelykop teen SMS o/16A: 0 – 0
  • JF speel gelykop teen Hoërskool Ladybrand o/16A: 0 – 0
O.16B Hokkiedogters

O.18B Hokkiedogters – Hierdie span het meegeding by die UHS Hockey Festival (22 – 25 Maart)

  • JF verloor teen Westering High School: 1 – 5
  • JF verloor teen Brandwag Hoërskool: 0 – 4
  • JF verloor teen Hoërskool Langenhoven: 0 – 6
  • JF verloor teen Festival-span: 0 – 6
  • JF verloor teen Union High (gemengde span): 1 – 3
O.18B Hokkiedogters

O.14A Hokkieseuns – Hierdie span het by die Hoërskool Nelspruit toernooi kragte gemeet.

  • JF verloor teen Hoërskool Kempton Park: 0-2
  • JF speel gelykop teen Penryn College: 0-0
  • JF verloor teen Hoërskool Nelspruit 1: 0-7
  • JF wen teen Hans Merensky: 1-0
  • JF speel gelykop teen Hoërskool Noordheuwel: 0-0
O.14A Hokkieseuns

O.14A Hokkiedogters – Hierdie span het ook by die Hoërskool Nelspruit toernooi kragte gemeet (20 tot 23 Maart).

  • JF speel gelykop teen Hoërskool Ben Voster: 1-1
  • JF wen teen Uplands College: 3-2
  • JF wen teen Hoërskool Nelspruit1: 4-2
  • JF wen teen Helpmekaar Kollege: 2-1
  • JF verloor teen Hans Merensky: 1-3
O.14A Hokkiedogters

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal