JF Beheerliggaam. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die lede van die JF Beheerliggaam vir die volgende drie jaar bekend gemaak.
- Rian Marais: BL-Voorsitter, Finansies en geboue
- Alta Slabbert: BL- sekretaresse, koshuis en kultuur
- Johan Kleyn: BL-tesourier, Finansies en tegnologie
- Herman van Vuuren: dissipline
- Hanno du Preez: akademie en sport
- Jan Venter: akademie, leerderondersteuning en -ontwikkeling
- Rudolf Dreyer: sport en veiligheid
- Jaco Els: bemarking, dissipline en tegnologie
- Gerhard van der Merwe: BL-ondervoorsitter, grond en geboue, bemarking: borge/ fondse
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf