Spring online Exhibition. Taylene van Alphen, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 21 Maart aan die “Let’s welcome Spring with ONLINE EXHIBITION “Children paint and draw Spring” 2024″ Kunskompetisie deelgeneem. 273 Jong kunstenaars van sestien lande het aan die Spring online Exhibition deelgeneem.
Taylene het ‘n diploma vir haar pragtige kunswerk ontvang – al die pad van Poland!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf