)
Medalje-oes op SA’s seldsame prestasie by OMS

Dit is ’n hele klompie jaar sedert atlete van Hoër Meisieskool Oranje met twee goue-, twee silwer- en twee bronsmeldajes in hulle sakke van die nasionale kampioenskappe teruggekeer het. Op…

BHVS Atlete presteer by SA Kampioenskappe

Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het verskeie prestasies behaal tydens die ASA Kampioenskappe in die Paarl. Catrien Janse van Vuuren verwerf GOUD en is no. 1 in die land met dogters…

Hoër Meisieskool Oranje leerder presteer by Senior Nasionale Swemkampioenskappe

Guilma Lausberg, gr. 11-swemmer van Oranje het vyf podiumplekke op die Senior Nasionale Swemkampioenskappe om haar nek gehang. Sy het in Durban 1ste geëindig in die 200m-vryslag, was 2de in…

Hoër Meisieskool Oranje 1ste Netbalspan gerat vir 2021

Die eerste netbalspan van die Hoër Meisieskool Oranje vir 2021 is van links Marita Oostuizen, Karla Victor, Roline Louw, Essie Pretorius, Eilir Lindeque, Janine Moolman, Magé Troskie, Mienke Delport, Lea…

Hoër Meisieskool Oranje Atlete presteer by atletiekkampioenskappe in die Paarl

Vlnr: Johani, Marilet, Carlé, Germarie en Roline. Vyf atlete van die Hoër Meisieskool Oranje het met medaljes in hulle sakke van die Nasionale o.16-, o.18- en o.20-atletiekkampioenskappe in die Paarl…

Grey Kollege swemmer Presteer by SA Junior Nasionale Swem kampioenskappe

Ernst van Rensburg Gr.8 van Grey Kollege het skitterend presteer tydens die SA Junior Swemkampioenskappe by Kingspark, Durban op 6 tot 11 April.  Ernst het die volgende medaljes verwerf: Goud: 50m…

Willem Postma Primêre Skool leerders presteer by Nautilus Wiskunde kompetisie

Sestien leerders van Willem Postma Primêre Skool in Bloemfontein, het aan die Nautilus Wiskunde kompetisie die afgelope naweek deelgeneem. Ruben Smith (Gr6) behaal ‘n 3de plek en Cara van Staden…

Two Grey College Swimmers bring back 5 Gold Medals

Photo above: Aiden and HJ Two SA champions from Grey College bring back five gold medals The Grey College swimmers did exceptionally well and Aiden Nel (gr.9) and HJ Knepscheld…

Grey College Hockey boys in action

What an awesome weekend, seeing the Grey hockey boys in action on the astro again! The Grey teams did exceptionally well by winning all their games against St.Andrews. Well done…

Hoërskool Witteberg Senior Redenaars

Foto vlnr: Luca Fourie, Anke Bruwer, Mariné du Plooy, Gustav Hauptfleisch.Van links agter: Jene van Heerden, Chene Stear, Louis Breytenbach en Stan-Lee Gunter Hartlik geluk aan Witteberg se Senior Redenaars,…

Hoërskool Witteberg bied interne Redenaarskompetisie aan

Vlnr: Jani de Bruin, Milan de Villiers, Henke Minnaar, Mignon Thomas, Simoné Venter, Corne du Plooy, Jurie Wessels en TJ Heyns Baie geluk aan Hoëskool Witteberg se Junior Redenaars, Jani…

Twee SA-kampioene vir Grey Kollege

Grey Kollege spog met twee SA-atletiekkampioene na die afgelope ASA nasionale kampioenskappe wat vanaf 8-11 April in die Paarl aangebied is. Aron Alvarez Aranda (o/18) het goud verower in die…

Hoër Meisieskool Oranje het 3 Atlete in Top 8 by SA’s

Foto’s vlnr: Nécke Verster, Cara Smith en Roline wat onderskeidelik ’n 6de, 7de (x2) en 8ste plek op die SA’s vermag het Drie Oranjeniete tel onder die voorste agt atlete…

Hoër Meisieskool Oranje Atleet behaal Goud op SA’s

Johani van Tonder van Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is die nasionale kampioen in die driesprong vir meisies o.18. Haar wensprong van 11.80m was 31 sentimeter verder as haar naaste teenstander…

Nog ‘n Kampioen vir Grey Kollege

Nóg ‘n SA-kampioen! Veels geluk DJ Liebenberg met jou 1ste plek in die gewigstoot met ‘n afstand van 19,09m tydens die SA-kampioenskappe! DJ is ook 4de in SA met die…

Hoërskool Reitz Gr 12 leerders en personeel luister na gesprek met Mnr Johan Volsteedt

Foto vlnr: Mnr. Johan Volsteedt, Mnr. Uys le Roux (Skoolhoof van Hoërskool Reitz) en Attie Steyn (ITEC) Hoërskool Reitz se graad 12-leerders en personeel het na ‘n uiters opbouende en positiewe gesprek met  Mnr. Johan…

BVHS Atleet verwerf Goud by ASA SA kampioenskappe

Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Goud verwerf met die dogters o/16 1500m Hindernis in die Paarl! Eerste in SA! SA kampioen Trekkertrots Foto verskaf

BVHS Atleet 3de beste in SA

Foto: Shannon saam met haar afrigter, Alwyn Dippenaar Shannon Purchase van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tydens die ASA SA kampioenskappe gekroon as 3de beste in Suid-Afrika vir Dogters o/18 Paalspring.…

Hoërskool Sentraal ouerverteenwoordigers op die beheerliggaam

Hoërskool Sentraal wens hul nuut-verkose ouerverteenwoordigers op die beheerliggaam, Adele Roux, Cecile Duvenhage, De la Harpe le Roux, Dirk le Roux, Ena Liebenberg, IR van der Merwe, Johan Fourie, Pieter…

Hoërskool Reitz tweede beste skool in Suid-Afrika

Vlnr: Sherelle Nel, Dené Lourens, Cornél Stadler, Jeanette van den Berg, Niel Neethling, Uys le Roux (Skoolhoof), Riana Terblanche, Adri van Deventer, Nicola Deyzel, Ria Barnard en Amelia Zitzke Hoërskool Reitz het ‘n groot hoogtepunt beleef. Die…

Hoërskool Reitz Atlete presteer tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe

Aluschka Heymans en Johanné Bonthuys van Hoërskool Reitz het puik presteer tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe.  Aluschka Heymans behaal ‘n eerste plek vir dames 0/20 10000m stap en Johanné Bonthuys behaal in die 0/20…

Grey Kollege leerder presteer by SA Nasionale Junior swemkampioenskappe!

Veels geluk aan HJ Knepscheld van Grey Kollege (Gr. 10), wat reeds twee medaljes ingepalm het tydens die SA Nasionale Junior swemkampioenskappe! Hy verower goud in die 50m borsslag en…

Hoërskool Reitz verwelkom nuwe onderwysers

Hoërskool Reitz verwelkom twee nuwe onderwyser, Monique van Schoor (Graad 2) en Wynand Jacobs (Adjunk-hoof).  Baie welkom. Foto’s verskaf

Hoërskool Reitz wys VRL-verteenwoordigers aan vir 2021

Hoërskool Reitz het die volgende leerlinge aangewys as die VRL-verteenwoordigers vir graad 8 tot 11 in 2021. Graad 8 – Zanéll Dorfling en Adriaan Bonthuys Graad 9 – Kaitlyn van der…

Primêre Skool Naudéville leerder gekroon as mej Matjhabeng 1ste prinses

Primêre Skool Naudéville in Welkom is baie trots op Kelly-Ann Reynolds wat gekroon as mej Matjhabeng 1ste prinses. Baie geluk, Kelly-Ann! Naudies is trots op jou. Foto’s verskaf

Gouties’ Miné de Klerk break record in Paarl

Rising shot put star Mine de Klerk stole the show with a spectacular record-breaking performance on Wednesday, as the TWIZZA ASA Age Category T&F (u16-u20) Championships 2021 got under way…

Grey Kollege swemmers kwalifiseer vir Swemkampioenskappe

Geluk aan die swemmers van Grey Kollege wat gekwalifiseer het vir die Swemkampioenskappe! Vlak 3 en 2 Swemkampioenskappe: Hanko Buys, André Claassen, Thian du Toit en Liam Nieuwoudt. Junior Nasionale…

Willem Postma Primêre Skool maak nuwe Beheerliggaam bekend

Baie geluk aan Willem Postma se nuutverkose Beheerliggaam! Ons wens julle sterkte toe met jul termyn. Mag jul besluite geseën word en jul planne suksesvol wees! Baie dankie ook aan…

Hoërskool Witteberg Stap-uitslae by SA Kampioenskappe

Die volgende uitslae van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete is bekendgemaak tydens vandag se SA Kampioenskappe in die Paarl. 5e Plek: SHEPHERD, Laura 29:50.07 8e Plek: DE VILLIERS, Jane31:03.45 9e…

Hoërskool Witteberg Stappers by SA Kampioenskappe

Vlnr: Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers Hoërskool Witteberg se stappers, Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers tree vanoggend aan by die SA Kampioenskappe in die…

Hoërskool Sentraal leerders blink uit in Kinderkoor

Twee leerders van Sentraal, wat ook deel is van die skoolkoor, Juvenes Cantantes, is as leiers vir die Bloemfontein Kinderkoor gekies. Simon Laubscher (Graad 9) is gekies as Hoofleier en…

Hoërskool Sentraal leerlinge presteer in atletiek

Hoëskool Sentraal is baie trots op die volgende atlete wat ingesluit is in die Vrystaat se atletiekspan. Sané Groenewald, Marnè Smith, Danita du Plessi en Meyburgh Theron. Hulle gaan deelneem…

Hoërskool Sentraal leerder skitter by Grandprix o/14 Tennistoernooi

Erick Heyns, ‘n gr. 8-leerder van Hoërskool Sentraal, het die afgelope naweek aan die Oos-Londen Grandprix Tennistoernooi deelgeneem en het die o.14 enkels en dubbels gewen. Baie geluk, Erik! Sentraal…

Hoërskool Sentraal leerders presteer in Luggeweerskiet

Hoërskool Sentraal se skuts het deelgeneem aan Prysskiet 1. Baie geluk aan die vier medaljewenners, Reuben Duvenhage, Wentzel Ketterer, Anine Schlebusch en Gerno Lombaard. Die uitslae is as volg: 0.21…

Hoërskool Sentraal leerder verkies vir Vrystaat lewensreddingspan

Baie geluk aan Kayla van Niekerk (gr. 8) van Hoërskool Sentraal, wat ingesluit is in die Vrystaat Lewensreddingspan. Sentraal is baie trots op jou, Kayla! #werkenwen#tralietrots Foto verskaf

Hoërskool Sentraal Swemmers presteer

Drie van Hoërskool Sentraal se swemmers, Nialize Cronjé, Lize Botha en Minette Brits, het aan die Streek-swemkampioenskappe deelgeneem. Die volgende prestasies is behaal: Nialize Cronjé (Graad 11): SA-Vlak 3 Streekkampioenskap…

Hoërskool Witteberg is meer as ‘n skool

Hoërskool Witteberg is meer as net `n skool. Dis ‘n beweging wat daaraan glo om jou te bou, te vorm en voor te berei vir iets groters! Ja, daar is…

HTS Sasolburg fokus die week op tyd en om dankbaar te wees vir elke oomblik wat God ons gee

“Kom ons fokus die week op tyd en om dankbaar te wees vir elke oomblik wat God ons gee.” Most people start every day focusing on the TASKS they have…

Hoërskool Witteberg Tienertoneel terug met mag en mening!

Voor vlnr: Jené van Heerden, Lilandi de Klerk, Anri van Deventer, Annalie van Huyssteen, Duan Maritz Agter vlnr: Hendré Blignaut, Wian Maritz en Stephanie Strydom Alhoewel Hoërskool Witteberg se tienertoneelgeselskap…

Grey Kollege Atletiek spog met hul eie teddiebeer

Grey Atletiek spog vir die eerste keer ook met hul eie teddiebeer! Dit is tradisie by die skool dat meeste sportsoorte en selfs kultuur hul eie teddiebeer as gelukbringer het.…

Toekennings by dosyne vir Hoër Meisieskool Oranje se onnies

Foto voor vlnr: Juf. Chanmari Erasmu, mnr. Stefan Buys, Carien James, Alta Roodt en Anri du Plessis Middel vlnr: Adéle Dempers, Deirdré Cloete, Dorothy Coetzee, Coreen Tubb, Elandré Rheeder en…

Grey Kollege Prysuitdeling vir hoogste punte in 2020

Grey se slimkoppe met die hoogste punte in 2020! Graad 8: Stéfan Rheeder en Danie Kruger: 94,50%; Chris Goosen: 92.56%. Graad 9: Roux Heyns: 93,31% en james Scheepers: 92,17% Graad…

Grey College se 2020 Matrieks presteer

Medals and certificates grade 12’s of 2020! Congratulations! Louis Grobbelaar: 6 A’s – 85%; Hendrik Combrinck: 6 A’s – 85,4%; Luan Vorster: 7 A’s – 87,3%; Sage Georgiou: 5 A’s…

Hoër Meisieskool Oranje – rekord aantal atlete haal Vrystaatspan

Foto Voor vlnr: Nadia Vorster, Charné Wansbury, Germarie Spershott, Roline Louw en Amoray Weyers Agter vlnr: Carlé Stockenström, Karla van der Westhuizen, Marilet Blom, Diné le Roux, Nécke Verster en…

Willem Postma Primêre Skool onderwysers verjaar

Hiermee wil Willem Postma al die personeel wat in April verjaar gelukwens! 4 April – Lizeth van Vuuren 7 April – Alida Greyling 19 April – Steph Keyser 20 April…

Welkom Volkskool leerders presteer by Vrystaat Provinsiale Swem Vlak-1

Volkies kondig met trots aan dat Lia Myburgh en Shyenne Laubscher gekies is om in Maart deel te neem aan Vrystaat Provinsiale Swem Vlak-1 in Bloemfontein. Met privaat keuring en…