Hoërskool Sentraal wens hul nuut-verkose ouerverteenwoordigers op die beheerliggaam, Adele Roux, Cecile Duvenhage, De la Harpe le Roux, Dirk le Roux, Ena Liebenberg, IR van der Merwe, Johan Fourie, Pieter Muller en Suzanne le Roux, geluk met hul verkiesing tot die beheerliggaam.
Foto’s verskaf