)

Hoër Meisieskool Oranje 1ste Netbalspan gerat vir 2021

Die eerste netbalspan van die Hoër Meisieskool Oranje vir 2021 is van links Marita Oostuizen, Karla Victor, Roline Louw, Essie Pretorius, Eilir Lindeque, Janine Moolman, Magé Troskie, Mienke Delport, Lea Cronjé en Jazelle Strydom

Ná bykans ’n hele netbaljaar deur die Covid-19-pandemie in 2020 uitgewis is, sal die eerste netbalspan van Oranje swaar leun op sy twee mees ervare spanlede.

Die netbalseisoen begin Dinsdag met Oranje se aandreeks. Kaptein Janine Moolman en onderkaptein Eilir Lindeque speel albei in hulle derde jaar vir die eerstes. Essie Pretorius en Lea Cronjé het verlede jaar ’n proesel van o.19A-netbal ervaar, maar die ander ses spanlede is almal nuut op dié vlak. Die spanlede van tien bestaan uit vier matrieks (Janine, Eilir, Essie Pretorius en Magé Troskie), drie gr. 11’s (Marita Oostuizen, Lea Cronjé en Jazelle Strydom) en drie gr. 10’s (Mienke Delport, Roline Louw en Karla Victor).

Bykans al die spelers het die Vrystaat voorheen op hoërskoolvlak verteenwoordig. Janine het in 2019 vir die Suid-Afrikaanse o.16-span uitgedraf. Sy en Essie het van 2017 tot 2019 vir die Vrystaat gespeel. Roline, Mienke en Karla was twee jaar gelede lede van Oranje se o.14A-span wat tweede op die Suid-Afrikaanse kampioenskap geëindig het.

Oranje is die verdedigende Vrystaat-kampioen.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal