)

Hoër Meisieskool Oranje leerder presteer by Senior Nasionale Swemkampioenskappe

Guilma Lausberg, gr. 11-swemmer van Oranje het vyf podiumplekke op die Senior Nasionale Swemkampioenskappe om haar nek gehang.

Sy het in Durban 1ste geëindig in die 200m-vryslag, was 2de in die 800m-vryslag en 400m-vryslag en 3de in die 200-wisselslag en 200-rugslag. Die kampioenskap vind vanjaar in vier stede plaas en verskillende provinsies neem in verskillende stede deel. Die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Limpopo het in die gala in Durban geswem.

Ná die vier galas sal die uitslae saamgevoeg word en ’n ranglys opgestel word.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal